Zusammenfassung der Ressource
EBW: Onderwerp 12, Gr7 (KABV)
- Staat van Inkomste + Uitgawes:
- jy lys eers die werklike inkomstes + dan die werklike uitgawes
- minus dan die totale werklike uitgawes van die totale werklike inkomstes
- opskrif = Staat van Inkomstes + Uitgawes, dan vir wie die staat is en die datum
- verdeel dan die wins 50:50 tussen mekaar
- Bv.: Taine & Thabiso's Treats
Staat van Inkomste + Uitgawes
vir Maart 2012
- bedrag wat oorbly = jou wins