Zusammenfassung der Ressource
Voeding en
Voedingstowwe
Anmerkungen:
- VOEDINGSTOWWE:
Die bestandele in voedsel wat energie verskaf, bydra tot die handhaaf van normale liggaamsfunksies en lewe in stand hou.
- MAKRO VOEDINGSTOWWE:
Voedingstowwe wat in redelike groot hoeveelhede deur die liggaam benodig word.
- MIKRO VOEDINGSTOWWE:
Voedingstowwe wat die liggaam in kleiner hoeveelhede benodig vir groei, onderhoud en voortplanting.
- MAKRO
Voedingstowwe
- Proteiene
Anmerkungen:
- Aminosure is die basiese boustene van die liggaam. Daar is 22. Hoe meer aminosure voedsel bevat hoe hoer is die biologiese waarde van die proteiene
- Funksies
- Opbou
- Proteiene is die basisdeel van
alle liggaamselle en is dus
noodsaaklik vir die bou en
instandhouding van liggaamselle
- Proteine herstel
beskadigde
weefsel
- Die struktuurelemente
van die liggaam bestaan
hoofsaaklik uit proteiene
- Regulering
- Ensieme is
proteiene
wat
chemiese
reaksies in
die liggaam
versnel
- Hormone is
prteiene wat
optree as
boodskappers
en metaboliese
reguleerders
- Proteiene
vervaardig
teenliggaampies
- Proteiene vervoer
suurstof in bloed
- Proteiene beheer
bloedsuiker en help
bloedstolling
- Energie
- Proteien wat
nie bydra tot
groei en
herstel nie
word vir
energie
gebruik
- Bronne
- Dierlike
produkte
(hoe
biologiese
waarde)
- Brood,
graankosse,
peulgewasse
en groente.
(lae
biologiese
waarde)
- Te veel
- Verhoogde
uitskeiding van
kalsium deur
uriene.
- Nierstene
- Hartsiektes
- Te min
- Proteien-energie
wanvoeding
(PEW)
- Maramus
- Kwasijorkor
- Koolhidrate
Anmerkungen:
- Inname van 25g tot 30g word aanbeveel
- Funksies
- Energiebron (suiker + stysel)
- Proteien besparende funksie
- Normale oksidasie van vette
- Oorskot koolhidrate word in die
lewer as glikogeen gestoor vir
latere gebruik waar dit terug na
glukose veander
- Bronne
- Glukose kom in
natuurlike
suikers soos
heuning voor
- Fruktose
kom in
vrugte en
plantsappe
voor
- Sukrose kom in
suikerriet voor
- Latose kom
in melk
voor
- Stysel kom
van
gestoorde
koolhidrate
in plante
- Dieetvesel
- Oplosbaar los op en stol in
water. Dit kan bloedcholestorol
verlaag.
- Onoplosbaar los nie op in water
nie, maar bind en behou water.
Voorkom hardlywigheid en
bevorder peristalsis
- Funksies
- Hou spysvertering gesond
- Absorbeer gifstowwe
- Hou stoelgange gereeld
- Lae GI
- Beheer bloedglukosevlakke
- Vette/Lipiede
- Funksies
- Verskaf energie
- Verskaf
essensiele vetsure
- Help met
vertering
- Help met opname van
vetoplosbare vitamines
A, D, E, K