Zusammenfassung der Ressource
Romantisisme
- Agtergrond
- Mense wil vry en
veranderlik wees soos
die natuur.
- Beeld
emosies en
verbeelding
uit.
- Reaksie
teen
Franse
rewolusie.
- Individualsisties. 'n Rewaksie
teen die reels van
Neo-klassisisme.
- Mense was onseker oor
waar hulle hulself bevind
het na die rewolusie.
- Persoonlike
idees en
ondervindings
word effektief
oorgedra.
- Droomagtig
- Innerlike wereld
- Styl
Kenmerke
- Mense
voel
ontuis in
hul
wereld
en wil
ontsnap
- Eksotiese en
seksuele
ondertone
- Portrette -
sielkundige
en
emotionele
toestande is
uitgebeeld
- Shakespeare
- verhaal met
'n tragiese
einde
(invloed)
- Dramatiese
komposisie -
Dramatiese
diagonale lyne
- Verf
ekspressief
aangewend
- Goya (Spaanse
Romantisisme)
- Vroe kunswerke -
helder/optimisties
- Latere kunswerke -
depressief/droombeelde/fobies
- Hofskilder in Spaanse
huis
- Keerpunt
- Siekte
opgedoen
wat hom
doof
gelaat
het
- Pesimisme
is in sy werk
bespeur
- Eugene Delacroix
- Leier van
Franse
Romantisisme
- Ekspressiewe
kwashale
- Studie van
optiese efeekte
van kleur wat
die werk van
Impressionisme
gevorm het.
- Dramatiese
Temas
- Eksotiese/seksuele
toon
- Afgesonder,
buierig,
verbeeldingryk
- "Vryheid Lei DIe Volk"