Zusammenfassung der Ressource
Asem Hoofstuk
12
- Barries word wakker langs die koolstoof (coal stove)
- Paul het Barries uit die see gered (saved)
- Paul het hom in sy arms huis toe gedra (carried) en in 'n warm bad gesit.
- Paul het Barries gevind omdat hy die hond se geblaf gehoor het.
- Paul het ook die hond (baie swak - weak) teruggedra.
- Die hond se kondisie is goed en moes van 'n boot afgeval / afgespoel het.
- Die hond het nie 'n ID-halsband (collar) gehad nie.
- Die hond het soos Jona in die Bybel 'n skrikwekkende (scary) ervaring (experience) in die see gehad = Jona.
- Paul wil Barries dokter toe vat omdat hy bang is dat Barries infeksie gaan kry waar die skulpe hom gesny het.
- Paul het Barries se selfoon in sy pantoffels (slippers) gekry en daar was 'n oproep (phone call) van Lizette wat hy gemis het.
- Lizette is vies (angry) omdat hy weggegaan het sonder om te groet (without saying goodbye)
- Barries se ma het vir Lizette gelieg of 'n leuen (a lie) vertel.
- Lizette het haar profielfoto verander (changed her profile photo) en sy antwoord nie as hy vra of sy nog lief vir hom is nie
- Barries se ma (Vera) wil al drie (Lizette, Theo en Floris) uit Barries se lewe hê
- Die verkeersman is in 'n kritieke (critical) toestand (condition) volgens Barries se ma.
- Paul wil Jona met sy pistool doodskiet omdat hy besig is om pynlik dood te gaan.
- Jona se oë is omgedop & sy bek is nat van die bloed.