Zusammenfassung der Ressource
Replisering
- proses waar DNA-molekule 'n nuwe molekule wat identies
is aan die oorspronklike molekule
- vind plaas tydens interfase in
selsiklus(tussen seldelings)
- verseker dat genetiese kode
na dogtersel oorgedra word
tydens seldeling
- proses word gekataliseer deur
DNA-polimerase(ensiem)
- Dubbele heliks draai los v.
mekaar & dan vind replisering in
3 stappe plaas:
- 1. Waterstofbinding wat basispare
bymekaar hou breek & die twee
drade kom los. Elke draad met
basisse is dan blootgestel & dien
as templaat
- 2. Vrydrywende
nukleotiede in
sitoplasma verbind met
hul komplimentere
basisse. (komplimenter =
presiese duplikaat)
- 3. 2 dogter-DNA-molekules draai
elkeen om dubbele heliks te vorm wat
om histone(proteiene) draai <~
chromosoom