Zusammenfassung der Ressource
Daarom
- Strofe 1: neologisme "spieëlskrikker" - sy voorkoms laat spieël skrik
- Vel: vol puisies/aknee/probleemvel - dermatoloog/veldokter se droom maar spreker se nagmerrie
- Ledemate: arms en bene - "misliklank" + "in die pad" = lomp
- bolip: dons = snorbaard (sagte/fyn haartjies) wat bleek (sonder kleur) is.
- Tussen meisies: "groot krater" = gek/grap/idioot
- Strofe 2: Daarom = hoofletter - verduidelik/ rede
- Sy stem is besig om te breek dus antwoord hy nie
- Hy kruip weg onder sy lang kuif
- (ononderhandelbaar) = woord in parentese = ekstra gedagte
- Oefen sy afsakbroekstap
- om "koel" te lyk
- alleenplasing = laaste strofe "donder deure toe"
- beklemtoon sy frustrasie
- Enumerasie: opnoeming (naming of things)
- Vrye vers + enjambement (versreëls wat na mekaar volg sonder leestekens)