Zusammenfassung der Ressource
Forensies
- Wat is misdaadondersoek
- - Gesistematiseerde soeeke na waarheid - Positiewe opklaring van misdaadsituasie - Spore te gebruik
- Spore: - Objektief: - Tasbare items - ( stomgetuies, indirekte, omstandigheids) - Bv. vinger-afdrukke, bloed, insekte, semen ens
- Spore: - Subjektief - Mondelings - ( direkte, mense)
- - Inligting verkry verskil van mens tot mens - Talle redes waarom info van mekaar verskil ( emosies, belangstellings, vooroordele - Almal sien anders, dus is beskrywings & waarnemings anders