Zusammenfassung der Ressource
Rekeningkunde - Joernale
- Identifisering, meting, aantekening & verslagdoening van finansiële transaksies en -resultate.
- Hulpjoernale
- Kontant
- Ontvangste
- Inkomste
- KOJ
- Kwitansie, KRR, Bankstaat
- Betaling
- Uitgawe
- KBJ
- Tjekteenblad, Bankstaat, EFT, Kredietkaart, Debietkaart
- Vergoeding aan werkers
- Salarisse
- Maandeliks
- SJ
- Lone
- Daagliks, weekliks
- LJ
- Kleinkas
- KKB
- Krediet
- Aankope
- Bedryfslas
- KJ
- Faktuur
- KAJ
- Debietnota
- Verkope
- Bedryfsbate
- DJ
- Faktuur
- DAJ
- Kredietnota
- Geeneen van ander transaksie-tipes nie...
- AJ
- JB, Joernaalmagtiging, -omskrywing