Zusammenfassung der Ressource
Chemiese verandering Eenheid 2 (i)
- Oop Sisteem:
- Van die reaktanse / produkte ontsnap uit
die sisteem en die energie kan vrygestel
of geabsorbeer word
- Voorbeeld: - Mg(s) + HCl(g) ---> MgCl2(aq) + H2(g) in oop houer
- Voorbeeld: - H2(g) ontsnap
- Voorbeeld: Temperatuur verander a.g.v. eksotermiese reaksie
- Geslote Sisteem:
- Geen van die reaktanse / produkte
ontsnap uit die reaksiesisteem nie.
Slegs energie kan vrygestel of
geabsorbeer word.
- Voorbeeld: Water in 'n pot met 'n deksel;
verdamping en kondernsasie vind plaas;
energie kan verander; H2O (g) en (l) kan
nei uit die reaksiesisteem ontsnap nie
- Voorbeeld: - 2SO2 (g) + O2(g) = 2S03 (g) in
'n geslote houer: energie kan verander.
Geen van die gasse ontsnap nie. (** Maak
seker oor simbole in handboek bl 334)
- Geïsoleerde Sisteem:
- Geen van die reaktanse /
produkte ontsnap uit die
reaksiesisteem nie. Energie
bly ook konstant.
- Voorbeeld: - 2SO2 (g) + O2 (g)
2SO3 (g) in 'n geslote geïsoleerde
houer; geen van die gasse
ontsnap nie; die temperatuur bly
konstant.
- Voorbeeld: - Water in 'n
vakuumfles; verdamping en
kondensasie vind in die fles
plaas; H2O (g) en (l) kan
nie uit die reaksiesisteem
ontsnap nie; temperatuur
van die stelsel bly konstant.
- Dinamiese Ewewig:
- - Voorwaartse en terugwaartse
reaksies vind voortdurend
gelyktydig en teen dieselfde
tempo plaas.
- - Makroskopiese veranderings stop
- - Mikroskopiese veranderings hou aan
- - Konsentrasies van al die stowwe bly konstant
- Omkeerbare Reaksie:
- Reaktanse verander in
produkte en produkte
verander voortdurend
terug in die oorspronklike
reaktanse
- Ewewigskonstante:
- - Dui verhouding tussen produkte en reaktanse aan
- - Slegs 'n getal
- - Kc > 1 : [produkte] is hoog -- reaksie is ekonomies
- - Kc < 1 : [produkte] is laag -- reaksie is onekonomies
- - As voorwaartse reaksie bevoordeel word
deur deltaT, neem Kc-waarde toe
- - Slegs deltaT veroorsaak verandering in Kc-waarde
- MAAK SEKER OOR
SIMBOLE EN
FORMULES IN
HANDBOEK BL 334