'n Spesiale lotery word gehou met koshuis studente wat in 'n luukse kamer sal kan bly vir 'n jaar. Daar is 100 derdejaar, 150 tweedejaar en 200 eerstejaar studente. Die derdejaars se name word 3 keer, tweedejaars 2 keer en eerstejaars 1 keer geplaas. 'n Naam word willekeurig gekies. Wat is die waarskynlikheid dat 'n derdejaar student se naam gekies word?
A special lottery is held with hostel students who will be able to stay in a luxury room for a year. There are 100 third year, 150 second year and 200 first year students. The third year names are placed 3 times, second years 2 times and first years 1 time. A name is chosen at random. What is the probability of a third-year student's name being chosen?
Wähle eine der folgenden: