Erstellt von Hannelie Oosthuizen
vor mehr als 10 Jahre
|
||
'n vuil of slordige persoon
iemand wat maklik en oor alles huil
iemand wat nie wil saamwerk nie
iemand wat altyd die donker kant van 'n saak sien
die eerste vertoning van 'n rolprent
kritiek oor 'n boek
iemand wat kleintjies afknou
iemand wat narkose toedien by 'n operasie
persoon wat pype en krane in 'n huis installeer
iemand wat briewe aflewer
iemand wat van avonture hou
iemand wat alles altyd perfek wil doen
'n dronkaard of suiplap
'n man wie se eggenote (vrou) oorlede is
iemand wat baie hard werk
'n vrou wie se eggenoot oorlede is
'n ouerige man wat nog nie getroud is nie of nie wil trou nie
iemand wat berig gee aangaande nuusgebeure
iemand wat onder verdenking is dat hy of sy 'n misdaad gepleeg het
iemand wie se planne denkbeeldig en onuitvoerbaar is
iemand wat spesialiseer in siektes van die niere en urinekanaal
'n alleenheerser wat dikwels met geweld en wreedheid heers
vertaler van 'n gesprek tussen mense wat nie mekaar se taal kan verstaan nie
iemand wat 'n geleerde is ten opsigte van God en godsdiens
'n persoon wat diere opstop of die kop of vel van 'n dooie dier so versorg dat dit uitgestal kan word
die persoon wat verantwoordelik is vir die ontvangs, bewaring en beheer van die geld
die persoon wat ongesiens die woorde voorsê wanneer 'n akteur sy woorde vergeet
die persoon wat meubels (soos bank) met materiaal oortrek en ook gordyne verskaf
persoon wat alleen optree en sing of 'n instrument bespeel
'n persoon wat fyn, netjiese houtwerk doen en meubels maak
iemand wat baie slordig is
'n baie behendige dief wat goedere uit mense se sakke steel
iemand wat opsetlik skade aan eiendom aandoen
'n persoon wat bv. sy land verraai het
die persoon wat opgelei is op x-straal foto's te neem
iemand wat baie sterk voel oor die suiwerheid van taal
'n kenner van vrugte
'n terggees; iemand wat streke op ander mense uithaal
'n kinderdokter of kinderarts
die persoon doen ook lykskouings en is 'n siektekenner
'n voorstander van wêreldvrede
iemand wie se bene of arms verlam is
'n opgeleide persoon wat beenbreuke en skeef gegroeide ledemate kan behandel
'n opgeleide persoon wat bv. draadjies gebruik om skewe tande reg te maak
'n persoon met 'n deeglike kennis van voëls
'n persoon wat jou oë toets en oogsiektes kan behandel
sien altyd die mooi en die blink kant raak
'n deskundige op die gebied van gewasse en kankers
'n groot jagter