Frage 1
Frage
Vereenvoudig/ Simplify √25x16−9x16)
Frage 2
Frage
Die draaipunt van die funksie gedefinieer deur f(x)=x2−4x−12 is
The turning point of the graph defined by f(x)=x2−4x−12 is
Antworten
-
(2; -16)
-
(-2; -16)
-
(-2; 16)
-
(2; 16)
Frage 3
Frage
Die uitdrukking/ The expresssion f(x)=√−x2+4x+12
Antworten
-
het 'n minimum waarde van 4/ has a minimum value of 4
-
het 'n maksimum waarde van 4/ has a maximum value of 4
-
het 'n maksimum waarde van -4/ has a maximum value of -4
-
het 'n minimum waarde van -4/ has a minimum value of -4
Frage 4
Frage
Die funksie gedefinieer deur f(x)=x2−4x−6 het 'n
The function defined by f(x)=x2−4x−6 has a
Antworten
-
minimum y waarde en 'n negatiese y afsnit. / minimum y value and a negative y intercept.
-
maksimum y waarde en 'n positiewe y afsnit/ maximum y value and a positive y intercept.
-
minimum y waarde en 'n positiewe y afsnit/ minimum y value and a positivevy intercept.
-
maksimum y waarde en 'n negatiewe y afsnit/ maximum y value and a negative y intercept.
Frage 5
Frage
Die funksie gedefinieer deur f(x)=x2−4x−6 word gegee. Verder is g(x)=f(2x)−1. Dus is g(x)=
The function defined by f(x)=x2−4x−6 is given. Further g(x)=f(2x)−1. Thus g(x)=
Antworten
-
2x2−8x−7
-
4x2−8x−7
-
4x2−8x−5
-
2x2−8x−5
Frage 6
Frage 7
Frage
Die oppervlak van die vierkant ABCD = x2−2x+1 word gegee. As FC = 1, bepaal die omtrek van die reghoek ABFE.
The area of the square ABCD = x2−2x+1 is given. If FC = 1, determine the perimeter of the rectangle ABFE.
Frage 8
Frage
Die definisieverameling (gebied) van 1√20−2x−1√x−5 is
The domain of 1√20−2x−1√x−5 is
Antworten
-
x<5
-
x>10
-
x<5 of x>10
-
5<x<10
Frage 9
Frage
Gegee die funksie f(x)=−x2 vir x∈[0;∞). Dan is die waarde van f−1(−4)=
Given the function f(x)=−x2 for x∈[0;∞). Then the value of f−1(−4)= is
Antworten
-
2
-
-2
-
±2
-
nie reëel/ not real
Frage 10
Frage
Wat is die grootste reghoekige kamp wat 'n boer kan maaak met 600m draad in m2
What is the largest rectangular camp a farmer can do with 600m of wire in m2
Frage 11
Frage
Vir watter waardes van x is x(x−1)(x+2)(x+3) ongedefinieerd?
For which values of x is x(x−1)(x+2)(x+3) undefined?
Antworten
-
0; 1; -2; -3
-
0; 1
-
-2; -3
-
1; -2; -3
Frage 12
Frage
Beksou die skets. die waarde van c is
Consider the sketch. is the value of c
Frage 13
Frage
Verander die volgende eksponent in 'n logaritme: 4−2=116
Change the following exponent into a logarithm: 4−2=116
Antworten
-
log−24=16
-
log−24=116
-
log1164=−2
-
log4116=−2
Frage 14
Frage
Die hoogte van 'n reghoekige silinder is 5 en die deursnee van die basis is 2. Wat is die volume van die silinder?
The height of a rectangular cylinder is 5 and the diameter of the base is 2. What is the volume of the cylinder?
Frage 15
Frage
In die skets is PQRS 'n reghoek. Die oppervlakte van ΔRST is 6 en PT=25PS. Wat is die oppervlakte van PQRS?
In the sketch, PQRS is a rectangle. The area of Δ RST is 6 and PT=25PS. What is the area of PQRS?
Frage 16
Frage
In 'n verkiesing is daar 'n totaal van 120 000 stemme in 'n distrik met kandidate A en B. As A wen met 'n verhouding 5 : 3 , hoeveel stemme het party B gekry?
In an election, there are a total of 120,000 votes in a district with candidates A and B. If A wins with a 5: 3 ratio, how many votes did party B get?
Antworten
-
15 000
-
30 000
-
45 000
-
75 000
Frage 17
Frage
As n en k positiewe heelgetalle is en 8n=2k, wat is die waarde van nk
Ifn and k are positive integers and 8n=2k, what is the value of nk
Frage 18
Frage
As 18+x vyf meer is as twee keer x, wat is die waarde van 2x?
If18+x is five more than twice x, what is the value of 2x?
Frage 19
Frage
As x en y heelgetalle is en 7<y<16 en xy=25, hoeveel moontlike waardes kan x hê?
Ifx andy are integers and 7<y<16 and xy=25, how many values can x have?
Frage 20
Frage
Gegee die data: 10; 18; 4; 15; 3; 21; x. As x die mediaan van die sewe getalle is, watter van die volgende kan die waarde van x wees:
Given the data: 10; 18; 4; 15; 3; 21; x. If x isthemedianofthesevennumbers,whichofthefollowingcanbethevalueof\(x: