Erstellt von Johanne Barnes
vor mehr als 6 Jahre
|
||
Frage | Antworten |
Watter woordsoort gee aan n voorwerp 'n naam? | Selfstandige naamwoord |
Watter soort selfstandige naamwoorde kry hoofletters? | Eiename |
Watter soort selfstandige naamwoorde kan getel word? | Soortname |
Watter soort selfstandige naamwoorde kan nie getel word nie? | Maatnaam |
Möchten Sie mit GoConqr kostenlos Ihre eigenen Karteikarten erstellen? Mehr erfahren.