Frage | Antworten |
Watter 3 aspekte word bestudeer in mikro ekonomie? | 1. Die besluite van individuele huishoudings tov wat om te koom en waar om hul produksiefaktore aan te bied 2. Die individuele besluite van produsente tov wat en hoeveel om te produseer en watter pryse om te hef 3. Vraag en aanbod, markewewig en die prys van goedere en dienste |
Watter 4 aspekte word bestudeer in makro ekonomie? | 1. Totale produksie, totale inkome en totale besteding. 2. Ekonomiese groei 3. Algemene prysvlakke en inflasie 4. Betalingsbalans |
Uit watter konsepte bestaan Internasionale ekonomie? | 1. Internasionale handel 2. Internasionale finansies 3. Internasionale monetere ekononomie |
Waaruit bestaan ekonomie as 'n wetenskap? | 1. Mikro ekonomie 2. Makro ekonomie 3. Internasionale ekonomie 4. Ontwikkelings ekonomie 5. Monetere ekonomie 6. Openbare sektor ekonomie 7. Omgewings ekonomie 8. Natuurlike hulpbron ekonomie |
In watter 3 velde is daar beroepsgeleenthede in die ekonomie? | 1. In besighede 2. Konsulterende firmas 3. In die staat |
Watter ander wetenskappe deel 'n verwantskap met ekonomie? | Wiskunde, fisiese en lewenswetenskappe en geografie |
Möchten Sie mit GoConqr kostenlos Ihre eigenen Karteikarten erstellen? Mehr erfahren.