Erstellt von lilablommekind
vor mehr als 9 Jahre
|
||
Frage | Antworten |
SELSIKLUS: | #Begin waar die sel vorm #Eindig waar die sel verdeel in 2 dogterselle #2 dele: Selgroei en mitose |
INTERFASE: | #90% van selsiklus #Sel vervoer funksies uit en word groter. #DNA gerepliseer vir 2 stelle DNA #DNA uit chromosome, gevorm deur chromatiedes wat deur sentromeer verbind word |
MITOSE SE 3 DOELWITTE: | GROEI HERSTEL VOORTPLANTING |
WAAR MITOSE PLAASVIND: | PLANTE: in apikale meristeemweefsel en laterale meristeemweefsel. DIERE: in spesefieke plekke en organe |
Groepe Kanker: | Kasrsinome = vel/epiteel in voering van organe, kliere, vel Sarkome = been, kraakbeen, spiere Leukemie = bloed, limf, imuunstelsel |
Kanker: | #Onbeheersde selgroei #begin wanneer normale sel beheerstelsel aantas. #word gewoonweg deur imuunstelsel vernietig. #nie vernietig = tumor #tumor deur verskillende karsinogene |
KARSINOGENE: | #oorgeërf #bestraling #rook #hormoonversteurings #verwerkte voedsel #besoedelstowwe en plaagdoders #virusse |
TUMORS: | #GOEDAARDIG = selle versprei nie #KWAADAARDIG = versprei in 'n proses genaamd metastase |
KANKERBEHANDELING: | TRADISIONEEL: tradisionele medisynes gebed,positiewe denke BIOTEGNOLOGIE: chirurgie chemoterapie radioterapie |
Möchten Sie mit GoConqr kostenlos Ihre eigenen Karteikarten erstellen? Mehr erfahren.