Toets 2

Beschreibung

Leereenheid 1-3. Tel 50% van finale eerste semester punt vir AFRE 112.
Amy Bellew
Karteikarten von Amy Bellew, aktualisiert more than 1 year ago
Amy Bellew
Erstellt von Amy Bellew vor etwa 3 Jahre
5
0

Zusammenfassung der Ressource

Frage Antworten
WAT IS ’N TEKS? ’n Teks is die resultaat van menslike aktiwiteit: op grond van 'n kommunikasieproses word ’n produk (= die teks) tot stand gebring. Tekste is kommunikatiewe en samehangende eenhede. Die term 'teks' verwys na ʼn eenheid van ouditiewe (gesproke ens.), geskrewe of visuele kommunikasie. Tekste is bruikbare onderrigmiddele waardeur leerders ontwikkel kan word (kennis oor onderwerp/algemene kennis, woordeskat, oordeelsvermoë, waardering vir sekere sake/onderwerpe ens.)
TEKSGEBASEERDE BENADERING Die KABV skryf 'n benadering tot onderrig voor wat teksgebaseerd, kommunikatief, geïntegreerd en prosesgeoriënteerd is. ’n Teks kommunikeer die boodskap en inhoud wat die skrywer/skepper van die teks aan ’n bepaalde gehoor wil oordra – dit is dus ’n kommunikasieproses wat plaasvind.
TEKSTIPES (VOLGENS CARSTENS) Referensiële tekste (deel iets mee)  Informatiewe tekste (feitelike mededelings – soos nuusberigte)  Argumentatiewe tekste (gee beredeneerde verband tussen feite – soos akademiese artikels of verslae)  Instruktiewe tekste (brei leser se kennis uit – soos handboeke)  Narratiewe tekste (gee gebeure weer – soos vertellings) Ekspressiewe tekste (gee uiting aan gedagtes, gevoelens, ervarings en menings)  Soos dagboeke, poësie, meningsartikels en groetekaartjies Oorredende tekste (probeer opvattings, gevoelens of handelinge beïnvloed)  Evaluerende tekste (soos resensies van boeke)  Direktiewe tekste (soos propagandatekste of verkiesingstoesprake) Konvensionele tekste (interaksie in 'n konkrete taalgebruiksituasie - soos 'n telefoongesprek) Literêre tekste (poësie, prosa of drama)
Zusammenfassung anzeigen Zusammenfassung ausblenden

ähnlicher Inhalt

How well do you know GoConqr?
Sarah Egan
Revision Timetable
katy.lay
OCR Gateway GCSE P3 Revision Quiz
xhallyx
General Knowledge Quiz
Andrea Leyden
Ancient Roman Quiz
Rev32
The Engineered World - Unit 1
Yachtmasterhammond
How to revise
KimberleyC
Religious Studies Key Concepts
Keera
Java Practice 1
Ummm No
Prueba de Funciones
José William Montes Ocampo
Irregular German Verbs
Libby Shaw