Created by Nsovo Linah
over 5 years ago
|
||
Question | Answer |
Bullet 1 | Ek voel veilig oor my toekoms omdat ek een van die beste silabusse in die wêreld geleer het. |
Bullet 2 | Maar dit is iets wat ek verlede jaar gesê het. |
Bullet 3 | Ek bedoel laat ons eerlik wees, IGCSE is beslis beter as IEB. |
Bullet 4 | Maar die skool het 'n gat in ons ouers se koppe gepraat. |
Want to create your own Flashcards for free with GoConqr? Learn more.