Selle

Description

Die basiese eenhede van lewe
lilablommekind
Flashcards by lilablommekind, updated more than 1 year ago
lilablommekind
Created by lilablommekind about 9 years ago
37
0

Resource summary

Question Answer
SELLE: #Kleinste lewende eenheid waaruit alle lewende organismes bestaan. #dierselle en plantselle. #Deur ligmikroskoop ontdek. #kan nie met blote oog gesien word nie.
MIKROSKOPE: #Ligmikroskoop 1900's #Binokulêr, Monokulêr #Dissekteermikroskool...laeresulisie saamgestelde mikroskoop. # Skandeer-en transmissie elektronmikroskope=elektriese + magneetvelde.
SELTEORIE: #Alle lewende organismes bestaan uit selle en is een of multi sellulêr. #Alle selle kom van selle wat bestaan het #Energie vloei deur selle. #DNA van een sel na ander oorgedra. #Alle selle dieselfde chemise samestelling.
LIGMIKROSKOOP: #1600 Anton van Leewenhoek #Mikrograaf = foto deur
BEREKENING VAN WERKLIKE GROOTTE: #grootte van monster = grootte van beeld totale vergroting #0.00375 centi meter = 37.5 mikro meter
BEREKENING VAN TOTALE VERGROTING: sterkte van oogstuk x sterkte van objektief
BEREKENING VAN VEGROTING MET SKAALBALK: grootte op diagram x syfer op skaalbalk afgemete lengte op skaalbalk
DELE UNIEK AAN DIE PLANTSEL: #Chloroplast #Selwand #Groot Vakuool #Vaste Vorm #Intersellulêre ruimtes
DELE UNIEK AAN DIE DIERSEL #Klein vakuool #Geen Selwand #Geen Vaste Vorm
DELE GEMEENSKAPLIK VAN PLANT-EN-DIERSELLE: #Growwe ER #Mitochondrion #Ribosome #Kern #Sitoplasma #Kernmembraan #Gladde ER #Nukleolus #Selmambraan #Nukleoporie #Diktiosome en Golgi Liggaampies #Chromatiennetwerk en nukleoplasma
SELSTRUKTUUR: #Selmembraan #Kern #Sitoplasma #Organelle
VLOEIBARE MOSAIEKMODEL VAN DIE SELMEMBRAAN: #Dele is vloeibaar en altyd aan die beweeg #Nie staties #Proteien #Cholesterol #Hidrofobiese lipiedmolekules
PROSESSE IN DIE SELMEMBRAAN: #Diffusie #Osmos #Draergefasiliteerde vervoer #Aktiewe vervoer #Endosmose #Eksosmose
OPNEEM VAN VOEDINGSTOWWE EN VERWYDERING VAN AFVAL: #Endositose= opneem van voedseldeeltjies en voedingstowwe #Eksositose = verwydering vam partikels en metaboliese afvalprodukte
SPESIALE STRUKTURE VAN SELMEMBRANE: #Mikrovilli #Fagositiese vesikels #Pinositiese vesikels
ENDOPLASMIESE RETIKULUM (ER) #Organel in sitoplasma aangetref #Nou verband met die kern #Verbind selmembraan en kernmembraan #Gladde en Growwe
RIBOSOME: #Deur sitoplasma versprei #Aan ER geheg #Plek waar sel proteiene maak #In plant-en-dierselle
VAKUOOL: #Pinositiese vesikel #Fagositiese vesikel #Lisosoom (peroksisoom) #Kontraktiele of ssmtrekvakuool
MITOCHINDRION: #Klein, Rond, Ovaalvormig #In sitoplasma #2 membrane #Hoeveelheid hang af van sel funksie
GOLGI-LIGGAAM / DIKTIOSOME: Aan die ER verbind en sorteer en stoor sellulêre adskeidings soos ensieme
PLATIEDE: #Leukoplaste #Chromoplaste #Chlorolaste
SENTRIOLE: #Sentroom bestaan uit 2 sentriole #Tree as ankers op om chromosome tydens seldeling te skei.
SELDIFFERSIASIE: #Proses waartydens sel grootte, vorm, strukuur verander vir ander funksies. #Diere stamselle vir gespesialiseerde selle. #Plante meristematiese selle vir ander gespesialiseerde selle.
Show full summary Hide full summary

Similar

Kennst du dich mit Ökologie aus? Quiz
Laura Overhoff
Biologie 3
Eugeniu Nicolenco
Die Natrium-Kalium-Pumpe
India Rose
Biologie 1
Eugeniu Nicolenco
Laubbäume & deren Blätter
Laura Overhoff
Biologie 2
Eugeniu Nicolenco
Genetika I (CZ)
Nikol Gřešková
histologie: methode d'etudes B1-B9
faizia basharat
Genetik Abi
Sofia Schuller
H2c HF Bio 7.3, vitamines
Quinten Schilder
Obecná biologie III (CZ)
Nikol Gřešková