besigheid

Description

besigheid
Craig Martin Kane
Flowchart by Craig Martin Kane, updated more than 1 year ago
Craig Martin Kane
Created by Craig Martin Kane over 3 years ago
1
0

Resource summary

Flowchart nodes

  • STRES-,KRISIS-EN VERANDERINGBESTUUR 
  •  2     oorsake van stres in die sake- omgewing      *swaar werklading/onrealistiese teikens *lang werksure *tydsdruk en sperdatums *onvoldoende opgeleide ondergeskiktes *die noodsaaklikheid van die bywoning van vergaderings *werk vereis indrining in di gesins-en persoonlike lewe          
  •                    1     BETEKENIS VAN STRES                                                *stres word gedefinieer as n toestand van emosionele *Die spanning kan die geheue/konsentrasie beinvloed en die moraal   van werknemers verlaag       
  • 3 BELANGRIKHEID VAN STRESHANTERING  *werkers wat aan stres ly, toon dikwels swak oordeel in  krisis-of noodsituasies,en dit kan vermy word deur  streshantering 
  •   maniere waarop werknemers stres in di werksplek kan  hanteer: *oefen gereeld en bly fiks *volg n gebalanseerde dieet  *kry genoeg slaap en ontspanning  *vervang negatiewe selfspraak met positiewe gedagtes     4  
  •   definisie van verandering  * verandering is n proses wat mense , werknemers en organisasies  van hede na n toekomstige gewenste verandering neem *Nuwe maniere om dinge gedoen te kry  *n besigheid moet verander om aan die veranderende behoeftes van kliente verbeterde tegnologie en internasionale mededinging te voldoen    5                         
Show full summary Hide full summary

Similar

Physics Revision
Tom Mitchell
IB Economics SL: Macroeconomics
Han Zhang
B6 - Brain and Mind OCR
franimal
A-level Psychology Key Terms & Definitions
Andrea Leyden
Forms of Business Ownership Quiz
Noah Swanson
med chem 2 final exam
lola_smily
Pathos in Battle
mouldybiscuit
The Five Minute Lesson Plan Template
tom.roche_
Cells and the Immune System
Eleanor H
2PR101 1.test - 4. část
Nikola Truong
Mapa Conceptual
Julio Perez