null
US
Sign In
Sign Up for Free
Sign Up
We have detected that Javascript is not enabled in your browser. The dynamic nature of our site means that Javascript must be enabled to function properly. Please read our
terms and conditions
for more information.
Next up
Copy and Edit
You need to log in to complete this action!
Register for Free
1006059
EBW: Onderwerp 3, Gr7 (KABV)
Description
Mind Map on EBW: Onderwerp 3, Gr7 (KABV), created by mvloch on 14/06/2014.
Mind Map by
mvloch
, updated more than 1 year ago
More
Less
Created by
mvloch
over 10 years ago
959
4
0
Resource summary
EBW: Onderwerp 3, Gr7 (KABV)
Primêre sektor:
1ste laag van ekonomie
betrokke in prosessering / verpakking van grondstowwe
gebruik hulpbronne net so uit grond
word dan na sekondêre sektor gestuur
besighede in primêre sektor = baie belangrik vir land
hulle produseer goedere wat mens kan sien + aanraak
ekstrakteer / prosesseer grondstowwe
boerdery
hengel
mynbou
bosbou
jag + versamel
Akt. in sektor:
boerdery
Sekondêre sektor:
besighede = net buite dorpe
dis nywerhede
produseer tasbare goedere
mens gebruik grondstowwe van primêre sektor om te produseer wat mense kan gebruik
voorbeelde:
fabrieke
skeepsbouwerwe + aanlegte waar vliegtuie gebou word
enigeiets met bouwerk + ingeneurwerk
Tersiêre sektor:
3de vlak van ekonomie
bied die goed van sekondêre sektor aan
voorbeelde:
winkels
enige goedere / dienste wat verkoop word
in arm lande kom geld uit primêre sektor
in ryker lande kom geld uit tersiêre sektor
indien 1 sektor staan kan ander nie behoorlik funksioneer nie
Produsente + verbruikers;
in moderne samelewings = is ruil van goedere / dienste sentraal van ekonomie
produsente = mense wat goedere maak / dienste lewer
verbruikers = mense wat dit dan koop
Rol van huishoudings as produsente + verbruikers:
verdeling tussen produsente + verbruikers = nie altyd duidelik
hulle gebruik hulpbronne om goedere / dienste te produseer, maar verbruik ander mense se goedere / dienste
huishoudings = plek waar 1 / meer mense leef, eet, slaap + kinders grootmaak
mense wat daar bly hoef nie familie te wees nie.
hulle besit al die produksiefaktore
is belangrike deel van ekonomie
Gebruik goedere + dienste doeltreffend + doelmatig:
moet hulpbronne so doeltreffend + doelmatig as moontlik gebruik om seker te maak dat die hulpbronne verantwoordelik gebruik word
goedere wat deur huishoudings verbruik word = hoofsaaklik verbruikersgoedere
omdat verbruikersgoedere algemeen beskikbaar is = dink verbruikers hulle hoef dit nie doeltreffend / doelmatig te gebruik nie
dis belangrik vir huishoudings om goedere / dienste doeltreffend te gebruik omdat hulle dan meer geld sal spaar
Hergebruik + herwin goedere om behoeftes + begeertes te bevredig:
vervaardigers gebruik waardevolle hulpbronne om goedere te produseer
verpakkingsmateriaal = 15% van vulis by stede
as ons herwin = kan ons 50% van alle vullis verminder
besighede wat herwin = verdien inkomste
almal moet herwin, nie net groot besighede nie
enigeiemand kan goedere herwin deur:
nie goed weg te gooi nie, maar dit vir mense te gee wat dit nodig het / verkoop
in plaas daarvan om nuwe goed te koop, koop gebruikte goed
goed wat stukkend is nie weg te gooi nie, maar dit te herstel
Woordelys:
sektor = gedeelte / segment van iets
primêr = 1ste / belangrikste
sekondêr = iets wat 2de kom / minder belangrik
tasbaar = iets wat 'n mens kan sien + aanraak
tersiêr = op derde vlak
produsente = mense wat hulpbronne gebruik om goedere te maak / dienste te lewer
verbruikers = mense wat goedere / dienste koop / gebruik
verbruikersgoedere = hoofsaaklik die goedere wat in huishoudings verbruik word + wat besighede vir die massamark vervaardig
massamark = mark vir goedere wat in groot hoeveelhede geproduseer word
kweekhuisgasse = gasse wat hitte in aarde se atmosfeer vasvang, veroorsaak dat temperature regoor wêreld styg
Show full summary
Hide full summary
Want to create your own
Mind Maps
for
free
with GoConqr?
Learn more
.
Similar
CHEMISTRY C1 5
x_clairey_x
English Literary Terminology
Fionnghuala Malone
English Grammatical Terminology
Fionnghuala Malone
AQA GCSE Biology B1 unit 1
Olivia Phillips
Apresentações em Inglês
miminoma
Biology -B2
HeidiCrosbie
BELIEVING IN GOD- UNIT 1, SECTION 1- RELIGIOUS STUDIES GCSE EDEXCEL
Khadijah Mohammed
PSBD TEST # 3
Suleman Shah
FUNCTIONALIST ROLE OF EDUCATION
ashiana121
2PR101 1. test - 2. část
Nikola Truong
Music Therapy - CBMT practice exam #2
Jessica H.
Browse Library