null
US
Sign In
Sign Up for Free
Sign Up
We have detected that Javascript is not enabled in your browser. The dynamic nature of our site means that Javascript must be enabled to function properly. Please read our
terms and conditions
for more information.
Next up
Copy and Edit
You need to log in to complete this action!
Register for Free
1497020
Voeding en Voedingstowwe
Description
Verbruikerstudies Mind Map on Voeding en Voedingstowwe, created by Liezel on 20/10/2014.
No tags specified
consumerstudies
verbruikerstudies
grade 11
afrikaans
south africa
verbruikerstudies
Mind Map by
Liezel
, updated more than 1 year ago
More
Less
Created by
Liezel
almost 10 years ago
95
0
0
Resource summary
Voeding en Voedingstowwe
Annotations:
VOEDINGSTOWWE: Die bestandele in voedsel wat energie verskaf, bydra tot die handhaaf van normale liggaamsfunksies en lewe in stand hou.
MAKRO VOEDINGSTOWWE: Voedingstowwe wat in redelike groot hoeveelhede deur die liggaam benodig word.
MIKRO VOEDINGSTOWWE: Voedingstowwe wat die liggaam in kleiner hoeveelhede benodig vir groei, onderhoud en voortplanting.
MAKRO Voedingstowwe
Proteiene
Annotations:
Aminosure is die basiese boustene van die liggaam. Daar is 22. Hoe meer aminosure voedsel bevat hoe hoer is die biologiese waarde van die proteiene
Funksies
Opbou
Proteiene is die basisdeel van alle liggaamselle en is dus noodsaaklik vir die bou en instandhouding van liggaamselle
Proteine herstel beskadigde weefsel
Die struktuurelemente van die liggaam bestaan hoofsaaklik uit proteiene
Regulering
Ensieme is proteiene wat chemiese reaksies in die liggaam versnel
Hormone is prteiene wat optree as boodskappers en metaboliese reguleerders
Proteiene vervaardig teenliggaampies
Proteiene vervoer suurstof in bloed
Proteiene beheer bloedsuiker en help bloedstolling
Energie
Proteien wat nie bydra tot groei en herstel nie word vir energie gebruik
Bronne
Dierlike produkte (hoe biologiese waarde)
Brood, graankosse, peulgewasse en groente. (lae biologiese waarde)
Te veel
Verhoogde uitskeiding van kalsium deur uriene.
Nierstene
Hartsiektes
Te min
Proteien-energie wanvoeding (PEW)
Maramus
Kwasijorkor
Koolhidrate
Annotations:
Inname van 25g tot 30g word aanbeveel
Funksies
Energiebron (suiker + stysel)
Proteien besparende funksie
Normale oksidasie van vette
Oorskot koolhidrate word in die lewer as glikogeen gestoor vir latere gebruik waar dit terug na glukose veander
Bronne
Glukose kom in natuurlike suikers soos heuning voor
Fruktose kom in vrugte en plantsappe voor
Sukrose kom in suikerriet voor
Latose kom in melk voor
Stysel kom van gestoorde koolhidrate in plante
Dieetvesel
Oplosbaar los op en stol in water. Dit kan bloedcholestorol verlaag.
Onoplosbaar los nie op in water nie, maar bind en behou water. Voorkom hardlywigheid en bevorder peristalsis
Funksies
Hou spysvertering gesond
Absorbeer gifstowwe
Hou stoelgange gereeld
Lae GI
Beheer bloedglukosevlakke
Vette/Lipiede
Funksies
Verskaf energie
Verskaf essensiele vetsure
Help met vertering
Help met opname van vetoplosbare vitamines A, D, E, K
Show full summary
Hide full summary
Want to create your own
Mind Maps
for
free
with GoConqr?
Learn more
.
Similar
Accounting - Unit 1: Grade 11 Review
Claudia Voin
Chapter 1 - The Accounting Environment
BryanTurner
Cellular Respiration
Jess M.
Accounting - The Conceptual Framework
BryanTurner
Histoire du Canada Unit 1
k8sabi
1920's Canada
Hannah Dean
Body Systems
Kiera Miller
UNIT 1: Diversity of Living Things
aurora.lawrence
Chemical Reactions
jayda.teburton
Histoire du Canada Unit 2
k8sabi
Eye Anatomy
k8sabi
Browse Library