Romantisisme

Description

Mind Map on Romantisisme, created by Liezel on 21/10/2014.
Liezel
Mind Map by Liezel, updated more than 1 year ago
Liezel
Created by Liezel over 9 years ago
56
0

Resource summary

Romantisisme
  1. Agtergrond
    1. Mense wil vry en veranderlik wees soos die natuur.
      1. Beeld emosies en verbeelding uit.
        1. Reaksie teen Franse rewolusie.
          1. Individualsisties. 'n Rewaksie teen die reels van Neo-klassisisme.
            1. Mense was onseker oor waar hulle hulself bevind het na die rewolusie.
              1. Persoonlike idees en ondervindings word effektief oorgedra.
                1. Droomagtig
                  1. Innerlike wereld
                  2. Styl Kenmerke
                    1. Mense voel ontuis in hul wereld en wil ontsnap
                      1. Eksotiese en seksuele ondertone
                        1. Portrette - sielkundige en emotionele toestande is uitgebeeld
                          1. Shakespeare - verhaal met 'n tragiese einde (invloed)
                            1. Dramatiese komposisie - Dramatiese diagonale lyne
                              1. Verf ekspressief aangewend
                              2. Goya (Spaanse Romantisisme)
                                1. Vroe kunswerke - helder/optimisties
                                  1. Latere kunswerke - depressief/droombeelde/fobies
                                    1. Hofskilder in Spaanse huis
                                      1. Keerpunt - Siekte opgedoen wat hom doof gelaat het
                                        1. Pesimisme is in sy werk bespeur
                                        2. Eugene Delacroix
                                          1. Leier van Franse Romantisisme
                                            1. Ekspressiewe kwashale
                                              1. Studie van optiese efeekte van kleur wat die werk van Impressionisme gevorm het.
                                                1. Dramatiese Temas
                                                  1. Eksotiese/seksuele toon
                                                    1. Afgesonder, buierig, verbeeldingryk
                                                      1. "Vryheid Lei DIe Volk"
                                                      Show full summary Hide full summary

                                                      Similar

                                                      Dada
                                                      Liezel
                                                      Neo Klassisisme
                                                      Liezel
                                                      Realisme
                                                      Liezel
                                                      Fauvisme
                                                      Liezel
                                                      Ekspressionisme
                                                      Liezel
                                                      Chapter 1 - The Accounting Environment
                                                      BryanTurner
                                                      Accounting - The Conceptual Framework
                                                      BryanTurner
                                                      Quick contents of boards
                                                      Sebastian MB
                                                      Test Your Madiba Knowledge
                                                      Jessica Pietsch
                                                      The Origins of Apartheid
                                                      Cameron Harrad
                                                      Bantu Education Act - 1953
                                                      Niamh Clayden