Replisering

Description

breinkaart v/ die replisering v. DNA
Absolutary
Mind Map by Absolutary, updated more than 1 year ago
Absolutary
Created by Absolutary over 9 years ago
39
0

Resource summary

Replisering
  1. proses waar DNA-molekule 'n nuwe molekule wat identies is aan die oorspronklike molekule
    1. vind plaas tydens interfase in selsiklus(tussen seldelings)
      1. verseker dat genetiese kode na dogtersel oorgedra word tydens seldeling
        1. proses word gekataliseer deur DNA-polimerase(ensiem)
          1. Dubbele heliks draai los v. mekaar & dan vind replisering in 3 stappe plaas:
            1. 1. Waterstofbinding wat basispare bymekaar hou breek & die twee drade kom los. Elke draad met basisse is dan blootgestel & dien as templaat
              1. 2. Vrydrywende nukleotiede in sitoplasma verbind met hul komplimentere basisse. (komplimenter = presiese duplikaat)
                1. 3. 2 dogter-DNA-molekules draai elkeen om dubbele heliks te vorm wat om histone(proteiene) draai <~ chromosoom
                Show full summary Hide full summary

                Similar

                DNA Basics
                Sarah Juliette B
                DNA (labeling) for biochem and cell biology (lecture 2)
                MrSujg
                DNA structure and replication
                Ifeoma Ezepue
                DNA questions not from the lectures
                MrSujg
                Deoksiribonukleiensuur(DNA)
                Absolutary
                Biology- Genes, Chromosomes and DNA
                Laura Perry
                GCSE AQA Biology 2 DNA & Cell Division
                Lilac Potato
                Function and Structure of DNA
                Elena Cade
                Edexcel Additional Science Biology Topic 1
                hchen8nrd
                Biological Definitions
                Yamminnnn