Created by Elizna van Deventer
about 8 years ago
|
||
Primêre bronne Dis eerstehandse inligting oor wat gebeur het. Dit dateer uit die tydperk toe die gebeurtenis plaasgevind het. Dis gebasseer op wat mense gesien, gehoor en vervaardig (artifak) het. Dit kan in geskrewe vorm wees, bv. boeke of dokumente. In enige tasbare vorm, bv. gebou, kledingstuk, foto, plakkaat, kaart, skildery of koerant. Argeologiese oorblyfsel. Ooggetuie. Iemand se direkte woorde. Sekondêre bronne Dis tweedehandse inligting van gebeure. Dit is afhanklik en gebasseer op primêre bronne. Die historiese bewyse is reeds geselekteer en geїnterpreteer. Bv. geskiedenishandboeke, koerant- en tydskrifartikels.
Want to create your own Notes for free with GoConqr? Learn more.