Wat kan ons 'n straatsmous ook noem?
'n sakpatriot
'n Venter
Wat noem ons iemand wat letterdiefstal pleeg?
plagiaris
patoloog
iemand wie se bene of arms verlam is
parapleeg
kwadrupleeg
iemand wat lekker kry as ander leed verduur
sadis
kleptomaan
iemand wat dierevelle behandel en weer in 'n natuurlike houding opstop
taksidermis
iemand wat vol liefde vir sy vaderland is, maar net solank dit vir hom voordelig is
psigiater
sakpatriot
'n Persoon wat besittings uit ander se handsakke of sakke steel.
sakkeroller
'n ander naam vir 'n wandellaan of wandelweg
drosdy
promenade
die persoon wat die oorsaak van siektes navors deur ontledings te doen / lykskouings
die persoon wat x-straal plate neem
radioloog
radiograaf
die persoon wat die x-straal plate kan vertolk en moontlike radioterapie kan voorskryf
'n mediese dokter wat in sielkunde spesialiseer
oftalmoloog
Die persoon wat akteurs in toneelstukke afrig.
rektor
regisseur
Die persoon wat aflewerings soos dokumente of pakkies, persoonlik doen.
koerier
kalligraaf
Wat noem ons 'n persoon wat afkomstig is uit 'n ander land en nou hier kom woon?
Emigrant
Immigrant
Wat noem ons 'n persoon wat vanuit SA trek en in 'n ander land gaan woon?