Die hipotese word geformuleer as deel van die
Teorie bedink
Data versamel
Data analiseer
Ekonomie, as wetenskap, bestaan omdat mense blootgestel is aan
Armoede
Skaarsheid
Statistieke
Ekonomie is 'n _________ wetenskap
Menslike
Sosiale
Statistiese
Watter een van die volgende konsepte form nie deel van Internasionale ekonomie nie?
Internasionale handel
Internasionale transaksies
Internasionale finansies
__________ bestudeer al die areas van die ekonomie en maak wiskundige tegnieke soos calculus vangebruik om modelle te formuleer.
Monetere ekonome
Makro ekonome
Ekonometrikusse
Waar of vals:"Ceteris paribus is 'n uitdrukking wat tipies gebruik word in mikro ekonomie"
Waar
Vals
Waar of vals:"Fisiese en lewenswetenskappe fokus op die beskikbaarheid van en onderhoudning van bronne asok die probleem en uitbuiting daarvan"
Waar of vals:"Die woord ekonomie is afgelei van die griekse woorde oikos en nomos"