ClassroomOnline
Quiz by , created more than 1 year ago

Nedersetting en grondgebruik

5
0
0
ClassroomOnline
Created by ClassroomOnline about 9 years ago
Close

Kwartaal 1 - Eenheid 1

Question 1 of 6

1

Hoeveel mense is daar ongeveer op aarde?

Select one of the following:

  • Ses biljoen

  • Veertien biljoen

  • Sewe biljoen

  • Sewe miljoen

Explanation

Question 2 of 6

1

Elke persoon leef in 'n tipe _____________?

Select one of the following:

  • Nedersetting

  • Grond

  • Lande

  • Wêreld

Explanation

Question 3 of 6

1

Landelike nedersettings is in die platteland ver weg van 'n stad of 'n dorp.

Select one of the following:

  • True
  • False

Explanation

Question 4 of 6

1

Stedelike nedersettings is klein, onopgeboude plekke soos dorpe en stede.

Select one of the following:

  • True
  • False

Explanation

Question 5 of 6

1

Mense wat in stedelike nedersettings bly, werk in verskillende plekke soos:

Select one or more of the following:

  • Plase, winkels, banke, en hospitale

  • Winkels, banke, hospitale en vir die regering

Explanation

Question 6 of 6

1

Die meeste mense bly in:

Select one of the following:

  • Landelike nedersettings

  • Stedelike nedersettings

Explanation