Creado por Hannelie Oosthuizen
hace más de 9 años
|
||
Wat word een reël in 'n gedig genoem?
Wat word 'n groep verse saam genoem?
Wat noem jy 'n strofe met twee reëls?
Wat noem jy 'n strofe met drie reëls?
Wat noem jy 'n strofe met vier reëls?
Wat noem jy 'n strofe met ses reëls?
Wat noem jy 'n strofe met ag reëls?
Wat beteken epiese poësie?
Wat is gebroke rym?
Wat is kruisrym?
paarrym
omarmde rym
blanke rym of rymlose verse
Noem 2 soorte halfrym.
Wat noem ons dit as dieselfde konsonant herhaal word in woorde, soos bv. 'die osse stap aan deur die stowwe'.
Wat noem ons dit as daar 'n herhaling van dieselfde vokaal in dieselfde vers is? bv. so groots en klaar, staat Gods tempel daar.
Wat beteken Enjambement?