Creado por Hannelie Oosthuizen
hace más de 9 años
|
||
Skryf 5 diftonge neer
Skryf vokale neer.
Wat is assimilasie? Gee 'n voorbeeld.
Wat is vokaalreduksie?
Wat is palatalisasie? Gee 'n voorbeeld.
Wat is Metatesis of klankverspringing?
Wat is 'n simpleks? Gee 'n voorbeeld.
Wat is 'n kompleks?
Uit watter taal is die volgende woorde geleen? boegoe, abba, kwagga, karos, dagga
Uit watter taal is die volgende woorde geleen? blatjang, baie, sosatie
Uit watter taal is die volgende woorde geleen? bredie, kraal, tronk, spens
Uit watter taal is die volgende woorde geleen? garage, affêre, restaurant, mayonnaise
Uit watter taal is die volgende woorde geleen? kamaste, swaap, laer, kitsch
Uit watter taal is die volgende woorde geleen? tjello, pizza, konfetti
uit watter taal is die volgende geleen? tamatie, patio, guerilla
Uit watter taal is die volgende geleen? krieket, rugby, speaker
Uit watter taal is die volgende woorde geleen? toga, papawer, victor ludorum
Wat is 'n neologisme?
Wat is pleonasme?