'n dokter wat oë toets en oogsiektes behandel
oftalmoloog
pediater
iemand wat advies gee oor beleggings en ook oor die koop en verkoop van aandele
makelaar
jingo
'n visdeskundige
entomoloog
igtioloog
die persoon gee lesings aan 'n kollege of universiteit
lektor
kurator
'n persoon wat aan steelsiekte ly
kleptomaan
die hoof van 'n dieretuin of museum
'n persoon wat slegte tyding bring
'n filantroop
jobsbode
iemand wat op klein skaal boer
'n knapsakboer
'n hermiet
'n dokter wat alle inwendige siektes bestudeer
'n internis
'n kwadrupleeg
'n dier wat plante vreet
herbivoor
omnivoor