Creado por Hannelie Oosthuizen
hace más de 9 años
|
||
'n baie hulpvaardige persoon
die jongste seun
wat noem ons twee baie groot vriende
'n listige vrou
'n Skynheilige persoon
'n persoon sonder kultuur en beskawing
'n reus of 'n baie groot man
'n jaagduiwel
iemand wat altyd kla
iemand wie se pogings om te troos eintlik net alles vererger
'n baie ou persoon
'n losbandige, wrede tiran
'n baie verstandige persoon
'n liefdadige persoon
iemand wat bewyse soek voordat hy iets glo
'n baie vet persoon
iemand wat volhou tot die bitter einde toe
iemand met 'n kwaai humeur en 'n skerp tong
iemand wat baie kort is
iemand wat aanhoudend kla
iemand wat kort-kort sy standpunt verander net soos dit hom pas
'n persoon wat alles teengaan en altyd vooruitgang strem
'n persoon wat klein of kort is
'n baie vuil persoon
'n baie lang, skraal persoon
'n persoon wat tot die uiterste gaan vir 'n saak