Created by Anzel Pansegrouw
about 10 years ago
|
||
Question | Answer |
Gee 'n definisie van: Elastiese potensiele energie | Die enengie wat jy gebruik om 'n rekkie te trek word geberg as elastiese potensiele energie. Alles wat gerek, gedruk of opgewen word het elastiese potensiele energie |
chemiese potensiele energie | Enige stof wat energie in 'n chemiese reaksie kan vrystel, het chemiese potensiele energie. |
Gee 'n definisie van: posisionele potensiele energie | Voorwerpe het energie weens hul posisie. Ons noem dit posisionele potensiele energie. Bv koppie op die rand van n tafel |
Gee 'n definisie van: Joule (J) |
Eenheid waarin ons energie meet. Dit is baie klein en dus gebruik ons ook kilojoules (kJ) 1 kJ = 1000 J
Image:
joule (image/jpg)
|
Watter soort energie vind ons in plante? | Chemiese potensiele energie. |
Waar lees ons hoeveel energie daar in 'n pakkie kos is? | Op die verpakkingsetiket |
Hoevel kJ moet 'n volwassene daaglike eet? | 8000 kJ |
Gee 'n definisie van: kinetiese energie |
Die energie wat 'n bewegende voorwerp het.
Image:
beweeg (image/jpg)
|
Want to create your own Flashcards for free with GoConqr? Learn more.