Created by lilablommekind
over 9 years ago
|
||
Question | Answer |
SELLE: | #Kleinste lewende eenheid waaruit alle lewende organismes bestaan. #dierselle en plantselle. #Deur ligmikroskoop ontdek. #kan nie met blote oog gesien word nie. |
MIKROSKOPE: | #Ligmikroskoop 1900's #Binokulêr, Monokulêr #Dissekteermikroskool...laeresulisie saamgestelde mikroskoop. # Skandeer-en transmissie elektronmikroskope=elektriese + magneetvelde. |
SELTEORIE: | #Alle lewende organismes bestaan uit selle en is een of multi sellulêr. #Alle selle kom van selle wat bestaan het #Energie vloei deur selle. #DNA van een sel na ander oorgedra. #Alle selle dieselfde chemise samestelling. |
LIGMIKROSKOOP: | #1600 Anton van Leewenhoek #Mikrograaf = foto deur |
BEREKENING VAN WERKLIKE GROOTTE: | #grootte van monster = grootte van beeld totale vergroting #0.00375 centi meter = 37.5 mikro meter |
BEREKENING VAN TOTALE VERGROTING: | sterkte van oogstuk x sterkte van objektief |
BEREKENING VAN VEGROTING MET SKAALBALK: | grootte op diagram x syfer op skaalbalk afgemete lengte op skaalbalk |
DELE UNIEK AAN DIE PLANTSEL: | #Chloroplast #Selwand #Groot Vakuool #Vaste Vorm #Intersellulêre ruimtes |
DELE UNIEK AAN DIE DIERSEL | #Klein vakuool #Geen Selwand #Geen Vaste Vorm |
DELE GEMEENSKAPLIK VAN PLANT-EN-DIERSELLE: | #Growwe ER #Mitochondrion #Ribosome #Kern #Sitoplasma #Kernmembraan #Gladde ER #Nukleolus #Selmambraan #Nukleoporie #Diktiosome en Golgi Liggaampies #Chromatiennetwerk en nukleoplasma |
SELSTRUKTUUR: | #Selmembraan #Kern #Sitoplasma #Organelle |
VLOEIBARE MOSAIEKMODEL VAN DIE SELMEMBRAAN: | #Dele is vloeibaar en altyd aan die beweeg #Nie staties #Proteien #Cholesterol #Hidrofobiese lipiedmolekules |
PROSESSE IN DIE SELMEMBRAAN: | #Diffusie #Osmos #Draergefasiliteerde vervoer #Aktiewe vervoer #Endosmose #Eksosmose |
OPNEEM VAN VOEDINGSTOWWE EN VERWYDERING VAN AFVAL: | #Endositose= opneem van voedseldeeltjies en voedingstowwe #Eksositose = verwydering vam partikels en metaboliese afvalprodukte |
SPESIALE STRUKTURE VAN SELMEMBRANE: | #Mikrovilli #Fagositiese vesikels #Pinositiese vesikels |
ENDOPLASMIESE RETIKULUM (ER) | #Organel in sitoplasma aangetref #Nou verband met die kern #Verbind selmembraan en kernmembraan #Gladde en Growwe |
RIBOSOME: | #Deur sitoplasma versprei #Aan ER geheg #Plek waar sel proteiene maak #In plant-en-dierselle |
VAKUOOL: | #Pinositiese vesikel #Fagositiese vesikel #Lisosoom (peroksisoom) #Kontraktiele of ssmtrekvakuool |
MITOCHINDRION: | #Klein, Rond, Ovaalvormig #In sitoplasma #2 membrane #Hoeveelheid hang af van sel funksie |
GOLGI-LIGGAAM / DIKTIOSOME: | Aan die ER verbind en sorteer en stoor sellulêre adskeidings soos ensieme |
PLATIEDE: | #Leukoplaste #Chromoplaste #Chlorolaste |
SENTRIOLE: | #Sentroom bestaan uit 2 sentriole #Tree as ankers op om chromosome tydens seldeling te skei. |
SELDIFFERSIASIE: | #Proses waartydens sel grootte, vorm, strukuur verander vir ander funksies. #Diere stamselle vir gespesialiseerde selle. #Plante meristematiese selle vir ander gespesialiseerde selle. |
Want to create your own Flashcards for free with GoConqr? Learn more.