Gr12 physics definitions (Afrikaans)

Description

National Senior Certificate (Matric) Physical Sciences Flashcards on Gr12 physics definitions (Afrikaans), created by Monika Vos on 21/09/2022.
Monika Vos
Flashcards by Monika Vos, updated more than 1 year ago
Monika Vos
Created by Monika Vos almost 2 years ago
1
0

Resource summary

Question Answer
Normaalkrag krag of komponent van n krag wat uitgeoefen wordop n voorwerp deur die oppervlakte waarmee dit in kontak is, loodreg op die oppervlakte
Wrywingskrag krag wat die beweging van n voorwerp teenwerk en wat paralle met die oppervlakte inwerk
Statiese wrywingskrag krag wat die neiging van beweging van n stilstaande voorwerp relatief tot die oppervlakte teenwerk
Kinetiese wrywingskrag krag wat die beweging van n bewegende voorwerp relatief tot die oppervlakte teenwerk
Newton se eerste wet n liggaam sal in toestand van rus of beweging teen n konstante snelheid volhard, tensy n netto krag daarop inwerk
Newton se tweede wet wanneer n netto krag op n voorwerp inwerk, versnel die voorwerp in die rigting van die netto krag; die versnelling is direk ewwredig aan die krag en omgekeerd eweredig aan die massa van die voorwerp
Newton se tweede wet - momentum die netto krag wat op die voorwerp inwerk, is gelyk aan die tempo van verandering van die momentum van die voorwerp in die rigting van die netto krag
Momentum produk van n voorwerp se massa en snelheid
Impuls produk van die netto krag wat op n voorwerp inwerk en die tyd wat die netto krag op die voorwerp inwerk
Geslote sisteem sisteem waarop netto eksterne krag nul is
Beginsel van behoud van liniere momentum die totale liniere in n geslote sisteem bly konstant
Arbeid arbeid verrig op n voorwerp deur n konstante krag is die grootte van die verplasing en die hoek tussen die krag en die verplasing
Arbeid-energiestelling totale arbeid verrig op n voorwerp is gelyk aan die verandering in kinetiese energie van die voorwerp
Konserwatiewe krag krag wat die arbeid verrig om n voorwerp tussen 2 punte te beweeg, onafhanklik van roete gevolg
Nie-konserwatiewe krag krag wat die arbeid verrig om n voorwerp tussen 2 punte te beweeg, afhanklik van roete gevolg
Beginsel van behoud van meganiese energie totale meganiese energie in geslote sisteem bly konstant
Drywing tempo waarteen arbeid verrig of energie verbruik word
Doppler-effek die verandering in frekwensie van die klank waargeneem deur n luisteraar omdat die klankbron en die luisteraar verskillende snelhede het relatief tot die medium waarin die klank voortgeplant word
Coulomb se wet die grootte van die eletrostatiese lading wat een puntlading op n ander uitoefen, is direk eweredig aan die produk van die lading, en omgekeerd eweredig aan die kwadraat van die afstand tussen die middelpunte van die ladings
Elektriese veld elektriese veld by n punt is die elektrostatiese krag wat per eenheids positiewe-lading wat by daardie punt geplaas word is, ondervind word
Ohm se wet die potensiaalverskil oor n geleier is direk eweredig aan die stroomsterkte in die geleier by n konstante temperatuur
wgk vir n wisselstroom die wgk-waarde van WS is die GS-potensiaalverskil/stroom wat dieselfde hoeveelheid energie gebruik as die WS
Foto-elektriese effek die proses waardeur elektrone uit n metaaloppervlakte verygestel word wanneer lig van n geskikte frekwensie invallend op die oppervlakte is
Drumpelfrekwensie minimum frekwensie lig benodig om elektrone uit sekere metaaloppervlaktes vry ste stel
Werkfunksie minimum energie benodig om n elektron uit n metaaloppervlakte vry te stel
Show full summary Hide full summary

Similar

Afrikaans Language
Johanne Barnes
Replisering
Absolutary
Afrikaans/Xhosa - Vocabulary: Animals
Chantal du Plessis
Woordsoorte
Esna van Der walt
Afrikaans
Nsovo Linah
Die Xhosa kultuur_1
Incendia Aer
Adjectives (Colors)
Hugo Leão
Adjectives (Tastes)
Hugo Leão
Prepositions (One Word)
Hugo Leão
Prepositions (Two Words)
Hugo Leão
Verbs (Modal)
Hugo Leão