Afrikaans - Graad 6 - Toets

Description

Flashcards on Afrikaans - Graad 6 - Toets, created by mantha on 28/05/2014.
mantha
Flashcards by mantha, updated more than 1 year ago
mantha
Created by mantha over 10 years ago
423
2

Resource summary

Question Answer
Afkortings wat is die afkortingen vir die volgende: asseblief dokter graad Maandag Sondag dit wil sê as gevolg van deur middel van byvoorbeeld ensovoorts Mevrou met ander woorde in plaas van Suid Afrika straat antwoord asb. dr. gr. Ma. So. a.g.v. d.m.v. bv. ens. mev. m.a.w. i.p.v. SA str. ant.
Antonieme Gee die antonieme vir die volgende baie bitter groot hoog laaste lank leeg lui oud ryk vorentoe min soet klein laag eerste kort vol fluks jonk arm agtertoe
Antonieme/teenoorgestelde Gee die antonieme vir die volgende wen maer naby nag skoon stomp stout suur swaar lig op nuut verloor vet ver dag vuil skerp soet soet lig donker af oud
Antonieme Gee die antonieme vir die volgende moeilik toe vinnig vol voor vriendelik in onder uittrek maklik oop leeg agter onvriendelik uit bo aantrek
Antonieme Gee die antonieme vir die volgende warm alles diep dapper droog iemand laat mooi groot hard soet koud niks vlak bang nat niemand vroeg lelik klein sag bitter
Antonieme Gee die antonieme vir die volgende siek vergeet netjies belangrik droog gooi ryk gesond onthou slordig onbelangrik nat vang arm
Geslag Gee die manlik/vroulik vir die volgende bestuurder broer danser katmannetjie bul haan hings ram reun held kleinseun koning kunstenaar man bestuurderes sister danseres katwyfie koei hen merrie ooi teef heldin kleindogter koninin kunstenaares vrou
Geslag Gee die manlik/vroulik vir die volgende meneer neef onderwyser oom pa prins seun slaaf vader vriend bruidgom mevrou niggie onderwyseres tante ma bruid prinses dogter slavin moeder vriendin
Gee die verlede tyd vir die volgende Ek lees 'n boek. Hy verdeel die lekkers tussen sy maats. Die kaptein misbruik sy positie. Tim verstaan die wiskunde. Hy is bekend vir sy musiek. Ek het 'n boek gelees. Hy het die lekkers tussen sy maats verdeel. Die kaptein het sy positie misbruik. Tim het die wiskunde verslaar. Hy was bekend vir sy musiek.
gee die trappe van vergelyking vir die volgende braaf dof doof flou gaaf gesond goed groen grof groot hoog kort laag braver braafste dowwer dofste dower doofste flouer flouste gawer gaafste gesonder gesondste beter beste groener groenste hoër hoogste korter kortste laër laagste
gee die trappe van vergelyking vir die volgende laf lank lastig lelik lui moeilik mooi naby nat pragtig rustig siek skeef lawwer lafste langer langste lastiger lastigste leliker lelikste luier luiste moeiliker moeilikste mooier mooiste nader naaste natter natste pragtiger pragtigste rustiger rustigste sieker siekste skewer skeefste
gee die trappe van vergelyking vir die volgende skelm skurf sleg soet stadig styf swak ver vinnig wild sklemer skelmste skurwer skurfste slegter slegste soeter soetste stadiger stadigste stywer styfste swakker swakste verder verste vinniger vinnigste wilder wildste
skryf die korrekte voorsetsels in Die baba speel ……. sy kos. Die blomme is ….. die pot. Die prins het 'n kroon ….. sy kop. Die seun het 'n das …. sy nek. Die seun sit …… die stoel. Die seun staan …… die heining. met in op om op agter
Voornaamwoorde Ek eet 'n roomys. Dit is ……. roomys. Die roomys is ………. Hulle teken 'n prent. Dit is ……… prent. Die prent is ……….. Julle drink Milo. Dit is …….. Milo. Die Milo is ……… Linda eet 'n roomys. Dit is …….. roomys. Die roomys is …………. Ons speel met die hond. Dit is …… hond. Die hond is ……… Tim lees 'n boek. Dit is ……. boek. Die boek is ……… Die prins dra 'n kroon. Dit is …….. kroon. Die kroon is ……… Die seun het 'n das. Linda gee dit vir …….. Die das is ………. my myne hulle hulle s'n jou joune haar syne ons ons s'n sy syne sy syne hom syne
Getalle en tyd 6:00 = sesuur ons het om sesuur vertrek 6:15 = kwart-oor-ses dit het ses uur geneem 6:25 = vyf-en-twintig oor ses ons was daar vir ses lank ure 6:30 = halfsewe (halfway to seven) 6:40 = twintig voor sewe 6:45 = kwaart-voor-sewe 7:00 = sewe-uur
getalle en tyd eenuur twee-uur drie-uur vieruur vyfuur sesuur sewe-uur agtuur nege-uur tienuur elfuur twaalfuur vm. = voormiddag (a.m.) nm. = namiddag (pm) een eerste twee tweede drie derde vier vierde vyf vyfde ses sesde sewe sewende agt agtste nege negende tien tiende
getalle en tyd een-en-twintig twee-en-twintig dertig veertig vyftig sestig sewentig tagtig negentig honderd tweehonderd duisend miljoen tweeduisend-en-tien tweeduisend-en-elf tweeduisend-en-veertien
onthou: a stel sin begin met 'n HOOFLETTER en eindig met 'n PUNT. 'n Vraagsin eindig met 'n vraagteken???? 'n uitroepsin eindig met 'n uitroepteken!!!! Pas op! Foei tog! Wanneer verjaar jy? Hoe laat is dit? Ek hou baie van appels, druiwe en piesangs. My pa het 'n nuwe motor. Pieter sê: "Kom, Tim."
dierename bees - cattle bok - goat/buck donkie - donkey eend - duck gans - goose hoender - chicken
dierename perd - horse skaap - sheep vark - pig pappegaai - parrot voël - bird
dierename aap - monkey bobbejaan - baboon padda - frog haas - rabbit kameelperd - giraffe
dierename krokodil - crocodile leeu - lion luiperd - leopard olifant - elephant renoster - rhino
dierename seekoei - hippo skilpad - tortoise slang - snake vlakvark - wart-hog
Show full summary Hide full summary

Similar

Geography Quiz
PatrickNoonan
A-level Sociology Quiz
Chuck Amobi
An Inspector calls Techniques
anya14
An Inspector Calls: Mrs Sybil Birling
Rattan Bhorjee
Rights and Responsibilities Flashcards - Edexcel GCSE Religious Studies Unit 8
nicolalennon12
OCR Physics P4 Revision
Dan Allibone
AQA GCSE Product Design Questions
Bella Statham
Using GoConqr to study Maths
Sarah Egan
MICROSOFT WORD 2013 SKILLS FOR WORK
John O'Driscoll
GCSE AQA Chemistry 2 Salts & Electrolysis
Lilac Potato
PSBD TEST 1
Mwebaze Green