2 oorsake van stres in die sake- omgewing
*swaar werklading/onrealistiese teikens
*lang werksure
*tydsdruk en sperdatums
*onvoldoende opgeleide ondergeskiktes
*die noodsaaklikheid van die bywoning van vergaderings
*werk vereis indrining in di gesins-en persoonlike lewe
1
BETEKENIS VAN STRES
*stres word gedefinieer as n toestand van emosionele
*Die spanning kan die geheue/konsentrasie beinvloed en die moraal van werknemers verlaag
3 BELANGRIKHEID VAN STRESHANTERING
*werkers wat aan stres ly, toon dikwels swak oordeel in
krisis-of noodsituasies,en dit kan vermy word deur
streshantering
maniere waarop werknemers stres in di werksplek kan
hanteer:
*oefen gereeld en bly fiks
*volg n gebalanseerde dieet
*kry genoeg slaap en ontspanning
*vervang negatiewe selfspraak met positiewe gedagtes
4
definisie van verandering
* verandering is n proses wat mense , werknemers en organisasies
van hede na n toekomstige gewenste verandering neem
*Nuwe maniere om dinge gedoen te kry
*n besigheid moet verander om aan die veranderende behoeftes van kliente verbeterde
tegnologie en internasionale mededinging te voldoen
5