null
US
Sign In
Sign Up for Free
Sign Up
We have detected that Javascript is not enabled in your browser. The dynamic nature of our site means that Javascript must be enabled to function properly. Please read our
terms and conditions
for more information.
Next up
Copy and Edit
You need to log in to complete this action!
Register for Free
1504782
Romantisisme
Description
Mind Map on Romantisisme, created by Liezel on 21/10/2014.
No tags specified
romantisisme
visuele kuns
graad 11
south africa
Mind Map by
Liezel
, updated more than 1 year ago
More
Less
Created by
Liezel
about 10 years ago
57
0
0
Resource summary
Romantisisme
Agtergrond
Mense wil vry en veranderlik wees soos die natuur.
Beeld emosies en verbeelding uit.
Reaksie teen Franse rewolusie.
Individualsisties. 'n Rewaksie teen die reels van Neo-klassisisme.
Mense was onseker oor waar hulle hulself bevind het na die rewolusie.
Persoonlike idees en ondervindings word effektief oorgedra.
Droomagtig
Innerlike wereld
Styl Kenmerke
Mense voel ontuis in hul wereld en wil ontsnap
Eksotiese en seksuele ondertone
Portrette - sielkundige en emotionele toestande is uitgebeeld
Shakespeare - verhaal met 'n tragiese einde (invloed)
Dramatiese komposisie - Dramatiese diagonale lyne
Verf ekspressief aangewend
Goya (Spaanse Romantisisme)
Vroe kunswerke - helder/optimisties
Latere kunswerke - depressief/droombeelde/fobies
Hofskilder in Spaanse huis
Keerpunt - Siekte opgedoen wat hom doof gelaat het
Pesimisme is in sy werk bespeur
Eugene Delacroix
Leier van Franse Romantisisme
Ekspressiewe kwashale
Studie van optiese efeekte van kleur wat die werk van Impressionisme gevorm het.
Dramatiese Temas
Eksotiese/seksuele toon
Afgesonder, buierig, verbeeldingryk
"Vryheid Lei DIe Volk"
Media attachments
freedom (image/jpg)
goya (image/jpg)
Show full summary
Hide full summary
Want to create your own
Mind Maps
for
free
with GoConqr?
Learn more
.
Similar
Dada
Liezel
Neo Klassisisme
Liezel
Realisme
Liezel
Fauvisme
Liezel
Ekspressionisme
Liezel
Chapter 1 - The Accounting Environment
BryanTurner
Accounting - The Conceptual Framework
BryanTurner
Bantu Education Act - 1953
Niamh Clayden
Quick contents of boards
Sebastian MB
Test Your Madiba Knowledge
Jessica Pietsch
The Origins of Apartheid
Cameron Harrad
Browse Library