null
US
Sign In
Sign Up for Free
Sign Up
We have detected that Javascript is not enabled in your browser. The dynamic nature of our site means that Javascript must be enabled to function properly. Please read our
terms and conditions
for more information.
Next up
Copy and Edit
You need to log in to complete this action!
Register for Free
282078
AMPUTASIES
Description
final exam Biomeganika (Amputasies) Mind Map on AMPUTASIES, created by lizevanemmenis on 16/10/2013.
No tags specified
amputasies
biomeganika
biomeganika
amputasies
final exam
Mind Map by
lizevanemmenis
, updated more than 1 year ago
More
Less
Created by
lizevanemmenis
about 11 years ago
178
0
0
Resource summary
AMPUTASIES
DEFINISIES
verwydering van 'n ledemaat of 'n deel daarvan
verworwe amputasies
chirurgies na geboorte agv trauma of siekte
indikasies
verworwe amputasies
trauma - motorongeluk, oorlog, ens
siekte - kanker, diabetes, infeksie, hartsiekte, senuweetoevoer
aangebore amputasies
ledemaatgebreke
vlakke van amputasies
boonsteledemate
skapulotoraks
opsies: shoulder cap, hibried sisteem
skouerdisartikulasie
transhumeraal
opsies: kosmeties, liggaamsaangedrewe, mioelektries
elmboog disartikulasie
transradiaal
opsies - kosmeties, liggaamsaangedrewe, mioelektries
gewrigsdisartikulasie
gedeeltelike hand
opsies - opposisie plaat, kosmetiese handskoen / vingers, custom made device
ondersteledemate
hemipelvektomie
heupdisartikulasie
transfemoraal
kniedisartikulasie
transtibiaal
syme's
transmetatarsaal
toon / Ray's
PRE-PROSTESE terapie
post operatiewe sorg - NB vir stompvoorbereiding
wondsorg
verminder edeem
verminder pyn
verbeter beweeglikheid van gewrig
verminder littekens
verbeter velongeskondheid
pre prostese program
bied emosionele ondersteuning
verbeter insig (verlies, wondversorging, moontlikheid van prostese)
desensitisasie
verbeter ROM en spierkrag
ledemaat inkorting en stompvorming
prostese
voorskryf van prostese
neem kultuur in ag
verbeter insig
verbeter motivering
wat is pt se houding
het hy mediese fonds
leefstyl
onafhanklikheid itv OPC's
pt se beheoftes = NB
lewensrolle en take
meganisme van besering
NB = klientgesentreerd
indien voorgeskryf word
kosmeties of fx van aard?
dominansie?
velongeskondheid, lengte van stomp, ROM en spierkrag
take verrig vereis (skool, werk, rekreasie, tuis)
kognitiewe vermoëns en motivering
komponente
terminale toestel
hakke, hand, handskoen = NB
gewrigseenheid, voorarmkomponente en potjies, elmboogeenhede en skarniere, vering of harnas
voor en nadele van prostese
voordele
verbeter onafhanklikheid itv OPC's
wanbalans reggestel
minder onopsigtelik
vinniger terugkeer na werk/skool
nie-dominante hulp
verbeter bilaterale akt'e
nadele
gereelde besoeke aan ortotis
ongemak
veltoestande
meer selfbewus agv voorkoms
minder sensoriese terugvoer en beweging
opleiding
samewerking met ortotis om pt te Ax
verbeter kennis van gebruik
verbeter kennis aansit en afhaal
verbeter kennis ledemaathigiene
kontroleer opleiding van terminale toestel
verbeter ADL's - nuwe metodes
opleiding in spesifieke vaardighede waar nodig
probleme
fisies
postuur (belyn en beheer)
balans (staties en dinamies)
loopgang
koordinasie
praksis
bilaterale integrasie
motoriese vaardighede
dominansie
hand fx (reik, posisioneer, greep, manipulasie, plaas)
spierkrag
uithouvermoë (hart, spiere en psigologies)
gewrigsomvang
stabiliteit van gewrig
sensories (tas, propriosepsie, phantom limb)
pyn
edeem
psigososiale
kognitief (insig)
affektief (onaangename emosies soos rou en depressie)
motivering
Show full summary
Hide full summary
Want to create your own
Mind Maps
for
free
with GoConqr?
Learn more
.
Similar
LAE RUGPYN
lizevanemmenis
KONVERSIEVERSTEURING
lizevanemmenis
MALINGERING
lizevanemmenis
Untitled
lizevanemmenis
Spanish Verbs
Niat Habtemariam
CHEMISTRY C1 5
x_clairey_x
GCSE AQA Physics - Unit 3
James Jolliffe
Using GoConqr to study Economics
Sarah Egan
PSBD TEST 1
Mwebaze Green
2PR101 1.test - Doplňující otázky
Nikola Truong
Rossetti Links
Mrs Peacock
Browse Library