Daarom

Description

Mind Map on Daarom, created by Bernadette Johnston on 05/10/2021.
Bernadette Johnston
Mind Map by Bernadette Johnston, updated more than 1 year ago
Bernadette Johnston
Created by Bernadette Johnston about 3 years ago
296
1

Resource summary

Daarom
  1. Strofe 1: neologisme "spieëlskrikker" - sy voorkoms laat spieël skrik
    1. Vel: vol puisies/aknee/probleemvel - dermatoloog/veldokter se droom maar spreker se nagmerrie
      1. Ledemate: arms en bene - "misliklank" + "in die pad" = lomp
        1. bolip: dons = snorbaard (sagte/fyn haartjies) wat bleek (sonder kleur) is.
          1. Tussen meisies: "groot krater" = gek/grap/idioot
    2. Strofe 2: Daarom = hoofletter - verduidelik/ rede
      1. Sy stem is besig om te breek dus antwoord hy nie
        1. Hy kruip weg onder sy lang kuif
          1. (ononderhandelbaar) = woord in parentese = ekstra gedagte
            1. Oefen sy afsakbroekstap
              1. om "koel" te lyk
                1. alleenplasing = laaste strofe "donder deure toe"
                  1. beklemtoon sy frustrasie
                    1. Enumerasie: opnoeming (naming of things)
                      1. Vrye vers + enjambement (versreëls wat na mekaar volg sonder leestekens)
      Show full summary Hide full summary

      Similar

      John Montague
      Tara Matthews
      Futility Flashcards
      louisaodell
      Blake Quotes
      soozi fullstop
      Hardy's Key Themes
      lucysands1
      Answering Unseen Poetry questions
      mcglynnsiobhan
      The Captain of the 1964 Top of the Form Team
      Summer Pearce
      Subh Milis le Seamus O Neill
      l.watters97
      Love through the ages
      acasilva001
      The daffodils By William Wordsworth
      Boy Spicy
      An Spailpin Fanach
      sueellefitz