klante moet jou goedere of dienste wil hê voor jy besigheid begin
behoeftes = kan nie sonder dit oorleef nie
begeertes = goed wat mense graag wil hê
mense se behoeftes + begeertes = het invloed op hoe
mense hul geld bestee
ryker gebiede = genoeg geld vir begeertes + bevredig behoeftes gerieflik
armer gebiede = nie genoeg geld vir begeertes en bevredig
behoeftes eerste
moet eers kyk wat jou teikenmark wil hê
daardeur kry jy inligting van wat jy moet verkoop
besigheid sal slegs suksesvol wees as dit teikenmark se behoeftes + begeertes bevredig
in ondernemingskonteks verskil verbruikersbehoeftes +
begeertes van mense s'n.
voorbeelde van verbruikersbehoeftes:
brandstof vir verhitting van koue klimate
mediese voorraad
basiese voedsels veral in gebiede waar dit moeilik
is om voedesel te groei bv. woestyngebiede
voorbeelde van verbruikersbegeertes:
luukse items bv. juweliersware
heel beste items bv. luukse motors / huise
party advertensies vertel vir jou dat jy hulle produk
nodig het / 'n behoefte is
dis eintlik net begeertes
Ontleding van sterk punte, swak punte,
geleenthede en bedreigings (SWOT-analise):
jy moet begin jou besigheidsidee ontleed
doen dit deur inligting te kry oor hoe besigheid sal vaar +
waarvoor jy versigtig sal moet wees
SWOT-analise (SSGB) = beste manier om besigheid te ontleed
dis 'n analise van besigheid se sterk punte / strengths
swak punte / weaknesses
geleenthede / opportunities +
bedreigings / threats
dit sit punte uiteen wat sukses van besigheid sal beïnvloed
stel jou instaat om gebiede waaraan jy moet werk (bedreigings +
swak punte) + gebiede wat jy moet beklemtoon (sterk punte +
geleenthede) te identifiseer
Stel + bereik doelwitte:
doelwit = dinge waaraan jy moet werk as jy iets wil bereik
persoonlike doelwitte = belangrike deel van beplanning
om kort-, medium- + langtermyn te bereik
besighede moet ook doelwitte hê
Stel SMART - besigheidsdoelwitte:
Spesifiek
Meetbaar
Bereikbaar
Realisties
Tydsgebonde
Spesifiek / Specific:
kan nie doelwit bereik wat nie spesifiek is nie
bv. 'klein besigheid wat vars toebroodjies
verkoop' in plaas van 'besigheid in voedselbedryf'
Meetbaar / Measurable:
moet doelwit kan meet
bv. '50 toebroodjies' nie' baie
toebroodjies' nie
Bereikbaar / Achievable:
kan nie onmoontlike doelwitte wees nie
moet bereikbaar wees
Realisties / Realistic:
party doelwitte is bereikbaar, maar nie realisties nie
bv. 200 toebroodjies elke dag maak
dis bereikbaar, maar nie realisties nie
realistiese doelwitte = doelwitte wat jy in werklike lewe kan bereik
Tydsgebonde / Time - bound:
doelwitte vir spesifieke tydperk
jy moet dan iets binne 'n
spesifieke tydperk kan doen
Konsep van advertering:
vertel mense van jou besigheid deur te adverteer
baie belangrike instrument vir bemarking
advertensies stuur boodskap aan mense wat hulle oorreed om jou goedere / dienste te koop
advertensies is baie belangrik vir verkoop van jou goedere / dienste
Media wat vir advertensies gebruik word:
advertensiemedia = maniere waarop besighede hul advertensieboodskappe oordra
bv.: televisie
radio
aanlynadvertensies
tydskrifte
koerante
webtuistes
advertensieborde
advertensiemedia wat groot getalle mense bereik soos televisie + tydskrifte,
koerante + radio = massamedia
massamedia =
advertensies wat op
groot getalle mense
gerig is + groot getalle
bereik
Beginsels van advertering:
advertensieboodskap moet doeltreffend + duidelik wees anders mors jy geld
kos geld om te adverteer
4 P's
Prys
Plek
Produk
Promosie
Prys:
produk / diens moet teen regte prys aangebied word
te duur = mense gaan nie koop nie
te goedkoop = mense gaan dink produk / diens = swak gehalte
Produk:
beteken = wat jy verkoop moet verbruiker se behoeftes +
begeertes bevredig
Plek:
produk moet op regte plekke beskikbaar wees
Vir entrepreneursdag moet julle seker maak julle verkoop produk waar:
baie mense sal verby loop
nie te warm, koud, sonnig / reënerig is nie
ruimte is waar mense kan kyk na produk
julle het wat nodig is om produk te verkoop
genoeg ruimte om stalletjie behoorlik op te rig
Promosie:
moet produk goed genoeg adverteer
'n Paar advertensiebeginsels:
advertensie moet teikenmark bereik
kies regte soort advertensie vir jou besigheid +
besigheid se begroting
maak seker advertensie gee duidelike inligting oor wat + waar produk / diens is
maak seker jou advertensie staan uit sodat mense dit nie net ignoreer
gebruik kleure + ontwerpe
herhaal naam van besigheid sodat mense dit sal onthou
gee ook besonderhede
Begroot vir Entrepreneursdag:
Begroting = lys van geld wat jy
verwag om te verdien (ontvangste) +
uitgawes jy verwag om binne
spesifieke tydperk te dek (betalings)
dis 'n manier om te beplan wat
jy gaan uitgee, spaar / leen
Gebruik van herwonne materiaal:
hoe meer herwonne materiaal gebruik word hoe minder materiaal moet gekoop word
dit verlaag totale uitgawes = jy maak meer wins
vir entrepreneursdag kan jy herwonne plastiekbottels, karton,
glasbottels, flesse, blikkes + papier gebruik