Criado por Debbie Angus
quase 7 anos atrás
|
||
Questão | Responda |
Wat is neerslag? | Alle vorme vog wat in die lug kondenseer en op die aarde val of voorkom. Waterdamp is altyd in die atmosfeer, maar die hoeveelheid wissel. |
Noem 5 voorbeelde van neerslag? | Rëen Hael Sneeu Ryp Dou |
Wat is die hisdrologiese siklus? | Die reeks prosesse waardeur water deur die aard stelsel sirkuleer. Onthou....die totales hoeveelheid water op die aarde bly dieselfde, maar die hoeveelheid beskikbaar in ‘n area verskil. |
Quer criar seus próprios Flashcards gratuitos com GoConqr? Saiba mais.