Seldeling

Descrição

Mitose
lilablommekind
FlashCards por lilablommekind, atualizado more than 1 year ago
lilablommekind
Criado por lilablommekind mais de 9 anos atrás
18
0

Resumo de Recurso

Questão Responda
SELSIKLUS: #Begin waar die sel vorm #Eindig waar die sel verdeel in 2 dogterselle #2 dele: Selgroei en mitose
INTERFASE: #90% van selsiklus #Sel vervoer funksies uit en word groter. #DNA gerepliseer vir 2 stelle DNA #DNA uit chromosome, gevorm deur chromatiedes wat deur sentromeer verbind word
MITOSE SE 3 DOELWITTE: GROEI HERSTEL VOORTPLANTING
WAAR MITOSE PLAASVIND: PLANTE: in apikale meristeemweefsel en laterale meristeemweefsel. DIERE: in spesefieke plekke en organe
Groepe Kanker: Kasrsinome = vel/epiteel in voering van organe, kliere, vel Sarkome = been, kraakbeen, spiere Leukemie = bloed, limf, imuunstelsel
Kanker: #Onbeheersde selgroei #begin wanneer normale sel beheerstelsel aantas. #word gewoonweg deur imuunstelsel vernietig. #nie vernietig = tumor #tumor deur verskillende karsinogene
KARSINOGENE: #oorgeërf #bestraling #rook #hormoonversteurings #verwerkte voedsel #besoedelstowwe en plaagdoders #virusse
TUMORS: #GOEDAARDIG = selle versprei nie #KWAADAARDIG = versprei in 'n proses genaamd metastase
KANKERBEHANDELING: TRADISIONEEL: tradisionele medisynes gebed,positiewe denke BIOTEGNOLOGIE: chirurgie chemoterapie radioterapie

Semelhante

Kennst du dich mit Ökologie aus? Quiz
Laura Overhoff
Biologie 3
Eugeniu Nicolenco
Die Natrium-Kalium-Pumpe
India Rose
Biologie 1
Eugeniu Nicolenco
Biologie 2
Eugeniu Nicolenco
Laubbäume & deren Blätter
Laura Overhoff
Genetika I (CZ)
Nikol Gřešková
histologie: methode d'etudes B1-B9
faizia basharat
Genetik Abi
Sofia Schuller
H2c HF Bio 7.3, vitamines
Quinten Schilder
Obecná biologie III (CZ)
Nikol Gřešková