EBW: Onderwerp 3, Gr7 (KABV)

Descrição

Mapa Mental sobre EBW: Onderwerp 3, Gr7 (KABV), criado por mvloch em 14-06-2014.
mvloch
Mapa Mental por mvloch, atualizado more than 1 year ago
mvloch
Criado por mvloch mais de 10 anos atrás
959
4

Resumo de Recurso

EBW: Onderwerp 3, Gr7 (KABV)
  1. Primêre sektor:
    1. 1ste laag van ekonomie
      1. betrokke in prosessering / verpakking van grondstowwe
        1. gebruik hulpbronne net so uit grond
          1. word dan na sekondêre sektor gestuur
            1. besighede in primêre sektor = baie belangrik vir land
              1. hulle produseer goedere wat mens kan sien + aanraak
            2. ekstrakteer / prosesseer grondstowwe
        2. boerdery
          1. hengel
            1. mynbou
              1. bosbou
                1. jag + versamel
          2. Akt. in sektor:
            1. boerdery
          3. Sekondêre sektor:
            1. besighede = net buite dorpe
              1. dis nywerhede
                1. produseer tasbare goedere
                  1. mens gebruik grondstowwe van primêre sektor om te produseer wat mense kan gebruik
                  2. voorbeelde:
                    1. fabrieke
                      1. skeepsbouwerwe + aanlegte waar vliegtuie gebou word
                        1. enigeiets met bouwerk + ingeneurwerk
                  3. Tersiêre sektor:
                    1. 3de vlak van ekonomie
                      1. bied die goed van sekondêre sektor aan
                        1. voorbeelde:
                          1. winkels
                            1. enige goedere / dienste wat verkoop word
                      2. in arm lande kom geld uit primêre sektor
                        1. in ryker lande kom geld uit tersiêre sektor
                          1. indien 1 sektor staan kan ander nie behoorlik funksioneer nie
                      3. Produsente + verbruikers;
                        1. in moderne samelewings = is ruil van goedere / dienste sentraal van ekonomie
                          1. produsente = mense wat goedere maak / dienste lewer
                            1. verbruikers = mense wat dit dan koop
                        2. Rol van huishoudings as produsente + verbruikers:
                          1. verdeling tussen produsente + verbruikers = nie altyd duidelik
                            1. hulle gebruik hulpbronne om goedere / dienste te produseer, maar verbruik ander mense se goedere / dienste
                              1. huishoudings = plek waar 1 / meer mense leef, eet, slaap + kinders grootmaak
                                1. mense wat daar bly hoef nie familie te wees nie.
                                  1. hulle besit al die produksiefaktore
                                    1. is belangrike deel van ekonomie
                          2. Gebruik goedere + dienste doeltreffend + doelmatig:
                            1. moet hulpbronne so doeltreffend + doelmatig as moontlik gebruik om seker te maak dat die hulpbronne verantwoordelik gebruik word
                              1. goedere wat deur huishoudings verbruik word = hoofsaaklik verbruikersgoedere
                                1. omdat verbruikersgoedere algemeen beskikbaar is = dink verbruikers hulle hoef dit nie doeltreffend / doelmatig te gebruik nie
                                  1. dis belangrik vir huishoudings om goedere / dienste doeltreffend te gebruik omdat hulle dan meer geld sal spaar
                            2. Hergebruik + herwin goedere om behoeftes + begeertes te bevredig:
                              1. vervaardigers gebruik waardevolle hulpbronne om goedere te produseer
                                1. verpakkingsmateriaal = 15% van vulis by stede
                                  1. as ons herwin = kan ons 50% van alle vullis verminder
                                    1. besighede wat herwin = verdien inkomste
                                      1. almal moet herwin, nie net groot besighede nie
                                2. enigeiemand kan goedere herwin deur:
                                  1. nie goed weg te gooi nie, maar dit vir mense te gee wat dit nodig het / verkoop
                                    1. in plaas daarvan om nuwe goed te koop, koop gebruikte goed
                                      1. goed wat stukkend is nie weg te gooi nie, maar dit te herstel
                                    2. Woordelys:
                                      1. sektor = gedeelte / segment van iets
                                        1. primêr = 1ste / belangrikste
                                          1. sekondêr = iets wat 2de kom / minder belangrik
                                            1. tasbaar = iets wat 'n mens kan sien + aanraak
                                              1. tersiêr = op derde vlak
                                                1. produsente = mense wat hulpbronne gebruik om goedere te maak / dienste te lewer
                                                  1. verbruikers = mense wat goedere / dienste koop / gebruik
                                                    1. verbruikersgoedere = hoofsaaklik die goedere wat in huishoudings verbruik word + wat besighede vir die massamark vervaardig
                                                      1. massamark = mark vir goedere wat in groot hoeveelhede geproduseer word
                                                        1. kweekhuisgasse = gasse wat hitte in aarde se atmosfeer vasvang, veroorsaak dat temperature regoor wêreld styg

                                      Semelhante

                                      MAPA MENTAL - METODOLOGIA DO ENSINO SUPERIOR
                                      ilda_silverio
                                      Expressões em inglês #3
                                      Eduardo .
                                      Revolução francesa - Império Napoleônico
                                      Robson Bueno
                                      Revisão de Direito Penal
                                      GoConqr suporte .
                                      EA-HSG-2012 Questões achadas no app QUIZADA na playstore
                                      carloshenriquetorrez .
                                      Português - Formação das Palavras
                                      Kleber Decol
                                      Intertextualidade
                                      Grazi_1
                                      Grécia antiga: formação
                                      jacson luft
                                      1_1_Simulado SAEP - Técnico em Edificações
                                      Carlos Santos
                                      Contextualização da Aula 2 - Gestão - Administração da Carreira Profissional
                                      Fabrícia Assunção
                                      EMA-137 Doutrina de liderança na Marinha
                                      Alan Amanthea