Voeding en Voedingstowwe

Descrição

Verbruikerstudies Mapa Mental sobre Voeding en Voedingstowwe, criado por Liezel em 20-10-2014.
Liezel
Mapa Mental por Liezel, atualizado more than 1 year ago
Liezel
Criado por Liezel quase 10 anos atrás
95
0

Resumo de Recurso

Voeding en Voedingstowwe

Anotações:

  • VOEDINGSTOWWE: Die bestandele in voedsel wat energie verskaf, bydra tot die handhaaf van normale liggaamsfunksies en lewe in stand hou.
  • MAKRO VOEDINGSTOWWE: Voedingstowwe wat in redelike groot hoeveelhede deur die liggaam benodig word.
  • MIKRO VOEDINGSTOWWE: Voedingstowwe wat die liggaam in kleiner hoeveelhede benodig vir groei, onderhoud en voortplanting.
  1. MAKRO Voedingstowwe
    1. Proteiene

      Anotações:

      • Aminosure is die basiese boustene van die liggaam. Daar is 22. Hoe meer aminosure voedsel bevat hoe hoer is die biologiese waarde van die proteiene
      1. Funksies
        1. Opbou
          1. Proteiene is die basisdeel van alle liggaamselle en is dus noodsaaklik vir die bou en instandhouding van liggaamselle
            1. Proteine herstel beskadigde weefsel
              1. Die struktuurelemente van die liggaam bestaan hoofsaaklik uit proteiene
              2. Regulering
                1. Ensieme is proteiene wat chemiese reaksies in die liggaam versnel
                  1. Hormone is prteiene wat optree as boodskappers en metaboliese reguleerders
                    1. Proteiene vervaardig teenliggaampies
                      1. Proteiene vervoer suurstof in bloed
                        1. Proteiene beheer bloedsuiker en help bloedstolling
                        2. Energie
                          1. Proteien wat nie bydra tot groei en herstel nie word vir energie gebruik
                        3. Bronne
                          1. Dierlike produkte (hoe biologiese waarde)
                            1. Brood, graankosse, peulgewasse en groente. (lae biologiese waarde)
                            2. Te veel
                              1. Verhoogde uitskeiding van kalsium deur uriene.
                                1. Nierstene
                                  1. Hartsiektes
                                  2. Te min
                                    1. Proteien-energie wanvoeding (PEW)
                                      1. Maramus
                                        1. Kwasijorkor
                                      2. Koolhidrate

                                        Anotações:

                                        • Inname van 25g tot 30g word aanbeveel
                                        1. Funksies
                                          1. Energiebron (suiker + stysel)
                                            1. Proteien besparende funksie
                                              1. Normale oksidasie van vette
                                                1. Oorskot koolhidrate word in die lewer as glikogeen gestoor vir latere gebruik waar dit terug na glukose veander
                                                2. Bronne
                                                  1. Glukose kom in natuurlike suikers soos heuning voor
                                                    1. Fruktose kom in vrugte en plantsappe voor
                                                      1. Sukrose kom in suikerriet voor
                                                        1. Latose kom in melk voor
                                                          1. Stysel kom van gestoorde koolhidrate in plante
                                                          2. Dieetvesel
                                                            1. Oplosbaar los op en stol in water. Dit kan bloedcholestorol verlaag.
                                                              1. Onoplosbaar los nie op in water nie, maar bind en behou water. Voorkom hardlywigheid en bevorder peristalsis
                                                                1. Funksies
                                                                  1. Hou spysvertering gesond
                                                                    1. Absorbeer gifstowwe
                                                                      1. Hou stoelgange gereeld
                                                                        1. Lae GI
                                                                          1. Beheer bloedglukosevlakke
                                                                      2. Vette/Lipiede
                                                                        1. Funksies
                                                                          1. Verskaf energie
                                                                            1. Verskaf essensiele vetsure
                                                                              1. Help met vertering
                                                                                1. Help met opname van vetoplosbare vitamines A, D, E, K

                                                                            Semelhante

                                                                            Accounting - Unit 1: Grade 11 Review
                                                                            Claudia Voin
                                                                            Chapter 1 - The Accounting Environment
                                                                            BryanTurner
                                                                            Cellular Respiration
                                                                            Jess M.
                                                                            Accounting - The Conceptual Framework
                                                                            BryanTurner
                                                                            Histoire du Canada Unit 1
                                                                            k8sabi
                                                                            1920's Canada
                                                                            Hannah Dean
                                                                            Body Systems
                                                                            Kiera Miller
                                                                            UNIT 1: Diversity of Living Things
                                                                            aurora.lawrence
                                                                            Chemical Reactions
                                                                            jayda.teburton
                                                                            Histoire du Canada Unit 2
                                                                            k8sabi
                                                                            Eye Anatomy
                                                                            k8sabi