null
US
Entrar
Registre-se gratuitamente
Registre-se
Detectamos que o JavaScript não está habilitado no teu navegador. Habilite o Javascript para o funcionamento correto do nosso site. Por favor, leia os
Termos e Condições
para mais informações.
Próximo
Copiar e Editar
Você deve estar logado para concluir esta ação!
Inscreva-se gratuitamente
23579248
Asem Hoofstuk 12
Descrição
Asem Hoofstuk 12
Mapa Mental por
Bernadette Johnston
, atualizado more than 1 year ago
Mais
Menos
Criado por
Bernadette Johnston
mais de 4 anos atrás
105
0
0
Resumo de Recurso
Asem Hoofstuk 12
Barries word wakker langs die koolstoof (coal stove)
Paul het Barries uit die see gered (saved)
Paul het hom in sy arms huis toe gedra (carried) en in 'n warm bad gesit.
Paul het Barries gevind omdat hy die hond se geblaf gehoor het.
Paul het ook die hond (baie swak - weak) teruggedra.
Die hond se kondisie is goed en moes van 'n boot afgeval / afgespoel het.
Die hond het nie 'n ID-halsband (collar) gehad nie.
Die hond het soos Jona in die Bybel 'n skrikwekkende (scary) ervaring (experience) in die see gehad = Jona.
Paul wil Barries dokter toe vat omdat hy bang is dat Barries infeksie gaan kry waar die skulpe hom gesny het.
Paul het Barries se selfoon in sy pantoffels (slippers) gekry en daar was 'n oproep (phone call) van Lizette wat hy gemis het.
Lizette is vies (angry) omdat hy weggegaan het sonder om te groet (without saying goodbye)
Barries se ma het vir Lizette gelieg of 'n leuen (a lie) vertel.
Lizette het haar profielfoto verander (changed her profile photo) en sy antwoord nie as hy vra of sy nog lief vir hom is nie
Barries se ma (Vera) wil al drie (Lizette, Theo en Floris) uit Barries se lewe hê
Die verkeersman is in 'n kritieke (critical) toestand (condition) volgens Barries se ma.
Paul wil Jona met sy pistool doodskiet omdat hy besig is om pynlik dood te gaan.
Jona se oë is omgedop & sy bek is nat van die bloed.
Quer criar seus próprios
Mapas Mentais
gratuitos
com a GoConqr?
Saiba mais
.
Semelhante
ENEM
Day Almeida
Resumo de Biologia - Ciclos da Vida e Evolução
Larissa Guimarães
Genética Molecular: Ácidos Nucleicos
Renata Cavazzana
ORAÇÕES SUBORDINADAS ADVERBIAIS
trackerian
Projeto Med 2015: História e Geografia
elisacoltro
Matemática - Probabilidades
stellalorelay
FCE Opposites Practice
titaleoni
República Velha
Vitor Gomes
Plano de Aula em 5 minutos
GoConqr suporte .
Planejamento e Controle da Produção
Luciana Amaral Pereira Freire
Trauma - Abordagem inicial
Vanessa Palauro
Explore a Biblioteca