Apparatuur

Descrição

Mapa Mental sobre Apparatuur, criado por elnepotgieter em 19-02-2014.
elnepotgieter
Mapa Mental por elnepotgieter, atualizado more than 1 year ago
elnepotgieter
Criado por elnepotgieter mais de 10 anos atrás
80
0

Resumo de Recurso

Apparatuur
  1. Faktore wat mobiele tegnologie inperk
    1. 1. Batteryleeftyd
      1. 2. Spoed en beskikbaarheid van kommunikasie
        1. 3. Grootte
        2. Faktore wat die werkverrigting van ’n rekenaar beïnvloed
          1. 1. SVE
            1. 1a. SPOED (GHz) : Vinniger is beter. ’n Vinniger spoed beteken dat die SVE meer instruksies in dieselfde hoeveelheid tyd kan verwerk.
              1. 1b. KERNE : Meer is beter. ’n Kern is ’n volledige SVE op die skyfie, ’n 2 Kern eenheid het dus 2 SVE’s op dieselfde skyfie, en ’n 4‐kern‐eenheid het 4 SVE’s, ens. Dit is belangrik omdat elke SVE terselfdertyd elk aan ’n ander program kan werk – wat beter werkverrigting beteken, veral vir gebruikers wat gewoonlik ’n klomp apps gelyktydig uitvoer, of by ’n bediener wat baie kliënte tegelyk moet hanteer.
            2. 2. Geheue (Meer is beter)
              1. 3. Kasberging
                1. Kasberging (cache) gebruik ’n beperkte hoeveelheid vinniger media om toegang tot data en instruksies wat op ’n stadiger media gestoor is, te verbeter. Cache stoor tydelik data of instruksies wat onlangs gebruik is. Kasgeheue word tipies by komponente soos die SVE en hardeskyf ingebou – mens kan kasgeheue dus nie opgradeer of dit direk verander sonder om hierdie komponente te vervang nie.
                2. 4. Stoor
                  1. Laer (toegangstyd) is beter. Die gemiddelde tyd wat dit neem om data te lees of te skryf word as die toegangspoed van stoortoestelle gegee. Een ongelooflik effektiewe manier om ’n rekenaar se spoed te verbeter, is om ’n magnetiese hardeskyf met ’n SSD (Solid State Drive of vastetoestandskyf) te vervang.
                  2. 5. Netwerk
                    1. ’n Hoër netwerkspoed is beter. Netwerkspoed word in Megabits of Gigabits gemeet.
                    2. 6. Die vermoë om grafika te verwerk
                      1. Groter is beter. Die werkverrigting van die GPU (Graphics Processing Unit) hang van ’n aantal faktore af (’n eie verwerker, geheue, bus, ens.). ’n GPU met meer geheue, meer pyplyne, ens. het meer om mee te werk, en sal beter werkverrigting lewer.
                      2. 7. Die werkverrigting van die bus
                        1. Hoër is beter. Die spoed waarteen data tussen die SVE en ander dele van die rekenaarstelsel (veral die geheue, GPU en stoor) oorgedra word, kan ook die werkverrigting van die rekenaar affekteer. Die enigste manier hoe jy die bus kan verbeter is deur ’n nuwe moederbord te koop. As jy dan slegs ’n nuwe moederbord koop en steeds die ou SVE en RAM gebruik sal dit steeds teen hulle eie (verouderde) spesifikasies hardloop en nie van die nuwe bus se hoër spoed gebruik kan maak nie. Jy sal dus ook RAM moet aankoop met ’n vinniger data‐oordragspoed en ’n SVE wat ontwerp is o

                      Semelhante

                      NA CONSTITUIÇÃO - Princípios Gerais
                      daniel_cal
                      Direito Constitucional - Concurso Receita Federal - Auditor Fiscal
                      Alessandra S.
                      Revisão Para o ENEM em 20 dias
                      Alessandra S.
                      Processo de Cicatrização
                      Letícia Silva
                      Níveis de organização dos seres vivos
                      GoConqr suporte .
                      Contabilidade Geral
                      Leonardo Lisboa
                      HISTÓRIA DO BRASIL COLONIAL (1ª PARTE)
                      Lucas Villar
                      Direito Tributário - Revisão
                      Maria José
                      Quiz - Simple Past
                      HoL
                      HISTÓRIA DA EDUCAÇÃO
                      Luciana Amaral Pereira Freire
                      ACA - PARTE 1
                      Carlos Henrique Lima