Chemiese verandering Eenheid 2 (i)

Descrição

Grade 12 Fisiese Wetenskap Mapa Mental sobre Chemiese verandering Eenheid 2 (i), criado por elnepotgieter em 27-02-2014.
elnepotgieter
Mapa Mental por elnepotgieter, atualizado more than 1 year ago
elnepotgieter
Criado por elnepotgieter mais de 10 anos atrás
127
0

Resumo de Recurso

Chemiese verandering Eenheid 2 (i)
  1. Oop Sisteem:
    1. Van die reaktanse / produkte ontsnap uit die sisteem en die energie kan vrygestel of geabsorbeer word
      1. Voorbeeld: - Mg(s) + HCl(g) ---> MgCl2(aq) + H2(g) in oop houer
        1. Voorbeeld: - H2(g) ontsnap
        2. Voorbeeld: Temperatuur verander a.g.v. eksotermiese reaksie
      2. Geslote Sisteem:
        1. Geen van die reaktanse / produkte ontsnap uit die reaksiesisteem nie. Slegs energie kan vrygestel of geabsorbeer word.
          1. Voorbeeld: Water in 'n pot met 'n deksel; verdamping en kondernsasie vind plaas; energie kan verander; H2O (g) en (l) kan nei uit die reaksiesisteem ontsnap nie
            1. Voorbeeld: - 2SO2 (g) + O2(g) = 2S03 (g) in 'n geslote houer: energie kan verander. Geen van die gasse ontsnap nie. (** Maak seker oor simbole in handboek bl 334)
          2. Geïsoleerde Sisteem:
            1. Geen van die reaktanse / produkte ontsnap uit die reaksiesisteem nie. Energie bly ook konstant.
              1. Voorbeeld: - 2SO2 (g) + O2 (g) 2SO3 (g) in 'n geslote geïsoleerde houer; geen van die gasse ontsnap nie; die temperatuur bly konstant.
              2. Voorbeeld: - Water in 'n vakuumfles; verdamping en kondensasie vind in die fles plaas; H2O (g) en (l) kan nie uit die reaksiesisteem ontsnap nie; temperatuur van die stelsel bly konstant.
              3. Dinamiese Ewewig:
                1. - Voorwaartse en terugwaartse reaksies vind voortdurend gelyktydig en teen dieselfde tempo plaas.
                  1. - Makroskopiese veranderings stop
                    1. - Mikroskopiese veranderings hou aan
                      1. - Konsentrasies van al die stowwe bly konstant
                      2. Omkeerbare Reaksie:
                        1. Reaktanse verander in produkte en produkte verander voortdurend terug in die oorspronklike reaktanse
                        2. Ewewigskonstante:
                          1. - Dui verhouding tussen produkte en reaktanse aan
                            1. - Slegs 'n getal
                              1. - Kc > 1 : [produkte] is hoog -- reaksie is ekonomies
                                1. - Kc < 1 : [produkte] is laag -- reaksie is onekonomies
                                  1. - As voorwaartse reaksie bevoordeel word deur deltaT, neem Kc-waarde toe
                                    1. - Slegs deltaT veroorsaak verandering in Kc-waarde
                                    2. MAAK SEKER OOR SIMBOLE EN FORMULES IN HANDBOEK BL 334

                                      Semelhante

                                      Chemiese verandering Eenheid 2 (iii)
                                      elnepotgieter
                                      Chemiese verandering Eenheid 2 (ii)
                                      elnepotgieter
                                      Chemiese Verandering Flashcards
                                      elnepotgieter
                                      Ondulatória
                                      Leatrice Barros
                                      Quiz de Geografia
                                      Alessandra S.
                                      Inglês - vocabulário
                                      nando.mrossi
                                      Literatura
                                      neusamiotto
                                      SOCIOLOGIA DA EDUCAÇÃO
                                      vanessasenez
                                      Função do 2º grau
                                      GoConqr suporte .
                                      Sistema Respiratório - Biologia
                                      GoConqr suporte .