null
US
Entrar
Registre-se gratuitamente
Registre-se
Detectamos que o JavaScript não está habilitado no teu navegador. Habilite o Javascript para o funcionamento correto do nosso site. Por favor, leia os
Termos e Condições
para mais informações.
Próximo
Copiar e Editar
Você deve estar logado para concluir esta ação!
Inscreva-se gratuitamente
668530
Taalkundige diversiteit
Descrição
Mapa Mental sobre Taalkundige diversiteit, criado por monicabotes em 24-03-2014.
Mapa Mental por
monicabotes
, atualizado more than 1 year ago
Mais
Menos
Criado por
monicabotes
mais de 10 anos atrás
339
0
0
Resumo de Recurso
Taalkundige diversiteit
Wat vorm diversiteit:
Kultuur:
Ras en etnisiteit
Taal
Geloof
Geskiedenis
Intellektuele faktore:
Intellektuele gestremdhede
Intelligensie
Fisiese faktore:
Seks
Ontwikkelingstadiums
Fisiese gestremdhede
Sosio-ekonomiese faktore:
Geografiese area
Familie-struktuur
Inkomste
Opvoeding
Beroep
Rykdom
Redes vir diversiteit:
Historiese faktore
Kolonisasie
Setlaars
Migrasie
Gedwing
Vrywillig
Produksie
Myne
Beleid
Segregasie
Regstellende aksie
Demokratisering
Afskaffing van beperkte wette
Oop grense
Taal:
Variasies
Standaard
Verskeidenheid gepraat deur meeste opgevoede T1-sprekers. Grammatika en uitspraak aanvaar as tipies.
Dialek
Dieselfde taal, sistematiese verskille in woordeskat, grammatika en uitspraak. Beperk tot sekere geografiese streke/sosiale groepe.
Idiolek
Unieke eienskappe van elke individuele spreker: keuse van uitspraak, stem en spraak ritme.
Ontwikkeling
Moedertaal invloed
Fossilering
n' Proses wat plaasvind wanneer 'n verkeerde grammatika/taalkundige funksie 'n permanente deel van hul toespraak of skrif word.
Fout tolleransie
Akkuraatheid teenoor vlotheid
Affektiewe filter
Tweetaligheid
Taal van onderrig wat nie die moedertaal is nie.
Kodewisseling
Gebruik van twee tale binne dieselfde gesprek. Kom onbewustelik voor
Snellers:
Hoflikheid, omgewing, sensitiewe onderwerpe.
Doel:
Veilig instruksies oordra, hindernisse uit te sluit, toon vertroue, multikulturele klaskamer.
Beskou as:
Gebrek aan opvoeding, onteerd vorm van kommunikasie, informele gesprek.
Beleid
Verklaring, plan of gids vir aksie. Nie 'n wet nie.
Beklemtoon:
Kulturele en morele waardes.
Taal beleid
UNESCO
Onderwys is 'n fundamentele reg, reg op onderwys van goeie gehalte sonder diskriminasie, vryheid van keuse.
Suid-Afrikaanse Grondwet, Suid-Afrikaanse Skole wet, Taal-in-onderwys beleid, beheerligaam en onderwyser.
Grondwet van Suid-Afrika:
Reg op onderwys in taal van hul keuse waar moontlik.
Reg om eie kultuur en taal te kies.
Artikel 31 erken kulturele, godsdienstige, en taalkundige regte van gemeenskap.
Beheerliggaam van openbare skole kan die taalbeleid van die skool, inderhewig aan die Grondwet bepaal.
Diversiteit: Behels aanvaarding en respek teenoor almal. Erkenning van individuele verskille.
Quer criar seus próprios
Mapas Mentais
gratuitos
com a GoConqr?
Saiba mais
.
Semelhante
Matérias Concurso Público
Alessandra S.
Processo de Cicatrização
Letícia Silva
Oração Subordinada Substantiva
GoConqr suporte .
Fórmulas de Física para Vestibular
GoConqr suporte .
Tendências pedagógicas: Liberais e progressistas
Thiago Silva
Seguridade Social 2 - Conceituação
André Cavallini
PROCESSO CIVIL
TANIA QUEIROZ
Ação Penal
Carolina Fernanda Silva
Plano de Aula em 5 minutos
GoConqr suporte .
SINTAXE _ Periodo Composto
Priscila Franco Andrade
PROTAGONISMO DO ALUNO
Alessandra S.
Explore a Biblioteca