EBW: Onderwerp 8, Gr7 (KABV)

Beschreibung

Mindmap am EBW: Onderwerp 8, Gr7 (KABV), erstellt von mvloch am 05/07/2014.
mvloch
Mindmap von mvloch, aktualisiert more than 1 year ago
mvloch
Erstellt von mvloch vor mehr als 10 Jahre
496
0

Zusammenfassung der Ressource

EBW: Onderwerp 8, Gr7 (KABV)
  1. Definisie van begrotings:
    1. lys wat wys hoeveel geld jy verwag om te verdien en uitgawes wat jy verwag om in spesifieke tydperk te dek
      1. manier om te beplan vir wat jy gaan uitgee, spaar / leen
        1. begrotings het met balansering by inkomste + uitgawes te doen
          1. moet verwagte inkomste + uitgawes toon
    2. Inkomste + uitgawes:
      1. moet weet met watter inkomste + uitgawesyfers jy gaan werk
        1. 'n persoonlike begroting kan netto waarde monitor + verbeter
          1. kan besigheids begroting gebruik om kontantvloei te verbeter + hoeveel geld jy kan herbelê om te groei
            1. maak noukeurige skatting as nie presies weet wat inkomste + uitgawesyfers is nie
              1. doen navorsing oor inkomste + uitgawes van soortgelyke besighede
      2. Persoonlike begroting:
        1. dis 'n begroting wat op grond van eie persoonlike inkomste + uitgawes opgestel word
          1. Persoonlike inkomste:
            1. salarisse
              1. beleggings
            2. Persoonlike uitgawes:
              1. Motorpaaiement
                1. selfoon + landlynrekening
                  1. mediese + pensioenfonds
                    1. petrol
                      1. klere
                        1. vermaak
            3. Besigheidsbegroting:
              1. dit weerspieël verwagte verkope (inkomste) + alle uitgawes wat na verwagting aangegaan sal moet word om daardie inkomste oor selfde tydperk te genereer
                1. Besigheidsinkomste:
                  1. verkoop van goedere
                    1. verkoop van dienste
                      1. huurgeld
                        1. tantieme
                          1. dividende
                  2. Besigheidsuitgawes:
                    1. huur / koop van perseel
                      1. kantoortoerusting
                        1. belasting op inkomste
                          1. rente op lenings / krediet
                            1. mediesefonds / pensioenfondsbydraes
                              1. werkloosheidsversekeringbydraes
                                1. onderwys + opleiding vir personeel
                                  1. nutsdienste vir perseel = water + elektrisiteit ens.
                                    1. kapitaaluitgawes
                                      1. toerusting
                                        1. versekering
                                          1. salarisse + lone
                                            1. grondstowwe vir produksie
                                              1. navorsing + ontwikkeling
                  Zusammenfassung anzeigen Zusammenfassung ausblenden

                  ähnlicher Inhalt

                  3) Aufbau der Materie
                  Mary Wonderland
                  IELTS- Vokabeln
                  anna.grillborzer0656
                  LEK 1
                  Max Muster
                  2 C Entwicklungspsychologie März 2012
                  petra.drewitz
                  Zellorganellen
                  Sarah K.
                  Differenzialrechnung (Analysis) Zusammenfassung
                  Antonia C
                  KORRE VO - Fragenkatalog überarbeitet
                  Jennifer Riegler
                  Abitur Lernplan 2017
                  Justin Nolte
                  Vetie Chirurgie 2018 Zweitklausur
                  Johanna Müller
                  Vetie - Milchhygiene 2012
                  steff Müller