Zusammenfassung der Ressource
Realisme
- Agtergrond
- Voel dat
Romantisiste
uit voeling was
met
werklikheid en
wou alles verf
soos dit werklik
is.
- Beeld
allerdaagse
lewe uit
- Toestand
waarin
armes
hulself
bevind
het
- Kenmerke
- Realiste
het na
waarheid
gestreef
- Idealisme
is verwerp
(Neo
Klassisisme)
- Temas
- Arm
mense
- Werkende
klas
- Kleinboere
- MEnse
het
gewone
werke
gedoen
- Kleure:
Donker/Somber.
Dit beeld arm
mense uit.
- Realistiese Werke.
- Gustave Courbet
- "Die Klipkappers"